Tempo Van Reaksies Flashcards

1
Q

Katalisator

A

Stof wat chemiese reaksie se tempo beinvloed sonder om self n permanente verandering te ondergaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Aktiveringsenergie

A

Min energie wat n enkele reaksie benodig om tussen 2 of meer deeltjies plaas te vind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Geaktiveerde kompleks

A

Is n tydelike, hoë energie, onstabiele oorgangstoestand wat vir n kort tyd bestaan tussen reaktans en produkte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Reaksietempo

A

Maatstaf v hoe vinnig die reaktans tydens n chemiese reaksie in produkte omgeskakel word.

(Tempo waarteen reaktans verminder en produkte vorm)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly