Ewewig En Chemiese Reaksies Flashcards

1
Q

Geslote sisteem

A

Geen produkte/reaktans ontsnap uit reaksiesisteem nie.

Slegs energie kan vrygestel of geabsorbeer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Geïsoleerde sisteem

A

Geen vd reaktans/produkte ontsnap uit reaksiesisteem nie.

Energie bly ook konstant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dinamiese chemiese ewewig

A

Tempo v voorwaartse reaksie = tempo v terugwaartse reaksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

LC se beginsel

A

As ewewig in n geisoleerde sisteem versteur word deur een vd ewewigstoestande (temp, kons of druk) te verander, sal die sisteem reageer om die verandering teen te werk en om n nuwe ewewig te bewerkstellig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Oop sisteem

A

Vd reaktans/produkte ontsnap uit die sisteem en die energie kan vrygestel of geabsorbeer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly