Taal Verskuinsels Flashcards

1
Q

PLANKVAT

A
pleonasme
leenwoorde
analogie
nuutskepping
kontaminasie
volksetimilogie
anglisisme
toutologie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

pleonsame

A

woorde wat onodig herhaal word

bv. wit sneeu
      Ronde bal 
donker nag
dooie lyk 
nat swembad
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

leenwoorde

A
woorde wat van ander tale geleen word 
bv 
blatjan (malies)
ubuntu ( afrikatale)
rugby ( engels)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

analogie

A

nuwe woorde en vorme bestaan nadat n klank bygevoeg is , gewwonlik saam met werkwoorde

bv. gevoeg
misverstaan
gery

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

nuutskepping

A

nuwe woorde wat geskep word om onlangse uitvinding name te gee

bv
drone-hommeltuig
scanner-skandeerder
rap-rymklets

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

kontaminasie

A

2 woorde met min of meer dieselfde betekenis wat as een woord gevorm is

bv

afeindig (afsluit en eindig)
aanbetref ( aangaan en betref)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Volksetimilogie

A

ander tale se woorde wat vorseer is om n afrikaanse woord te raak met min of meer dieselfde uitspraak

bv bicycle - baiesukkel
cosmetics-kos my niks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

anglisisme

A

los maar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

toutologie

A

stapeling van woorde wat dieselfde beteken

bv

graftombe
kabeltou
brakhond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly