klank verskuinsels Flashcards

1
Q

klankweglaating

A

klanke wat voor middel of agteraan n woord weg gelaat word om die spraak meer natuurlik te maak bv . lekker -> lekke
hier-> hie
Ek het -> Ek’t
Daar Vat hy -> Da vat Hy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Klanktoevoeging

A

Klanke wat voor middel of agteraan n woord gevoeg word om die spraak meer natuurlik te maak
bv.
Begin-> Begint
Ek-> Ekke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

assimilasie

A
Klanke wat die spraak beinvloed 
BV.
Hoender -> Hoener
Kinders-> Kiners
anders -> Anners
Tande -> Tanne 
onmenslik -> Ommenslik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Nasaleering

A
Vokale wat deur die neus n klank maak 
BV. 
wens
mens
grens
ons
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

ontronding

A

Klanke soos eu en ui wat ontrond word om spraak meer natuurlik te maak
BV.
jou neus loop so jy moet by die huis bly

-> Jou nees loop so jy moet by die hys bly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

ooronding

A

Uitspraak klink onatuurlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Palatalisasie

A
K en G klank wat tussen jou pallet en verhemelde uitgespreek word 
bv.
Gert - Gjert
geld
geel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

klankverspringing

A

die r-klank ruil plekke met die vokaal in n onbeklemtoonde lettergreep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

vokaalreduksie

A
Vokaal in n letergreep wat n neutrale vokaal raak 
bv. 
patat -> petat
Potret -> Petret
Vandag-> Vindag 

lank vokale soos laat word soos lat uit gespreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly