Klanke Flashcards
1
Q
Vokale
A
A,E,I,O,U (arme ek is oupa uil )
oe, ie , eu (soen die seun)
2
Q
Diftonge
A
Samestelling van 2 of meer vokale bv. ai oi ei/y eeu
3
Q
Konsonante
A
re van die alphabet sonder die vokale
uitvang konsonante :
gh, ch ,ng, sj (die gham sjineese vang china )
4
Q
Afrikaate
A
ts klank en tj klank
bv tsu tsu tsu (turbo BOV)
Tjello
5
Q
Klankgreepe
A
Opdeeling van woorde in hul klanke soos dit uitgespreek word .
bv asseblief -> a-se-blief
6
Q
Lettergrepe
A
Opdeeling van woorde in hul regte spelling
bv eksamen- > ek - sa - men
beker -> be -ker
paraffien -> Pa-raf-fien