SW Flashcards

1
Q

Is die Nylrivier die langste of breedste?

A

Langste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe lank is die Nylrivier?

A

6700km

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die Nylrivier se 2 oorspronge?

A
  1. Blou Nyl
  2. Wit Nyl
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar begin die Blou Nyl?

A

Etopiese Hooglande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar begin die Wit Nyl?

A

Victoria meer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar is die monding van die Nylrivier?

A

By middelandse see

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie het 5000 jaar gelede langs die Nylrivier gewoon?

A

Egiptenare

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarvoor was die Nylrivier gebruik? (5)

A
  1. Visse vang met nette & spiese
  2. Drinkwater
  3. Besproeingvan landerye & gewasse
  4. Modder is gebruik om stene en erdewerk te maak.
  5. Vervoer - bote is gebruik vir handel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor was die Nylrivier gebruik? (5)

A
  1. Visse vang met nette & spiese
  2. Drinkwater
  3. Besproeingvan landerye & gewasse
  4. Modder is gebruik om stene en erdewerk te maak.
  5. Vervoer - bote is gebruik vir handel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het 1 keer n jaar gebeur met die Nylrivier?

A

Dit het oorstroom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe was die oorstroming positief? 2

A
  1. Het grond vrugbaar gemaak
  2. Nyl het nuwe grond vir omgewing gegee
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarvan is die bote gemaak?

A

Rivier riete - papirus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wanneer het die boerdery begin

A

Na die oorstroming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

In watter vorm was die sosiale struktuur opgestel?

A

Piramiede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie was bo aan die piramiede?

A

Een enkele belangrike persoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die verskil tussen die mense bo en onder die piramide? 3

A

Hoe hoër, hoe ryker was hul.
Hoër mense het n beter opvoeding
Mense onder was arm.

17
Q

Wie was die beroemste vroulike farao?

A

Hat she psut

18
Q

Wat is n farao?

A
  1. Hy was gesien as n heer in antieke egiptiese tydperk.
  2. Hy was soos n god of koning
  3. Mense gedink hy is half-god half-mens
19
Q

Wie was heel onder die piramiede?

A
  1. Bediendes en slawe
  2. Arm mense
20
Q

Hoeveel gode het Egiptenare aanbid?

A

Meer as een.
Ra was die belangrikste Songod

21
Q

Hoekom het Egiptenare hul liggame gepreserveer?

A

Hulle glo hul het hul liggame nodig vir hul volgende lewe

22
Q

Wat noem ons n preserveerde liggaam?

A

Mummie

23
Q

Hoe lank neem dit om n liggaam te preserveer?

A

60-70 dae

24
Q

Hoe lank neem dit om n liggaam te preserveer?

A

60-70 dae