HFS1 Flashcards

1
Q

Waar kom energie vandaan?

A

Die Son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar kom energie vandaan?

A

Die Son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarword energie gestoor?

A

Brandstowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor gebruikons die energie van brandstowwe? (5)

A
  1. Om te werk
  2. Warm te bly
  3. Kos warm maak
  4. Vervoer
  5. Huise te verlig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is alledaagse brandstof? (5)

A

Steenkool
Hout
Petrol
Parrafien
Gas
Kerswas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarvoor gebruik ons:
1. Parrafien
2. Steenkool
3. Kerswas
4. Gas
5. Petrol
6. Hout

A
  1. In lampe vir lig
  2. Elektrisiteit
  3. Kerse se lig
  4. Stowe
  5. Motors te laat loop
  6. In party oonde
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is uitset energie?

A

Wanneer brandstowwe verbrand en ons kry hitte en lig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken waarneem?

A

Omnoukeurig te kyk; om kennis te neem van iets

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe beweeg energie van die son na mense en diere?

A

Deur die voedsel ketting:
son>plante> diere>…

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe kry ons die uitset energie uit n brandstof?

A

Brandstowwe moet verbrand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat het brandstowwe nodig om aan die brand te steek?

A

Hitte soos vuurhoutjies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat het brandstowwe nodig om aan te hou brand?

A

Suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het brande nodig? (3)

A
  1. Aansteek bron (vuurhoutjie/weerlig)
  2. Brandstof (steenkool/hout)
  3. Lug (suurstof) om te bly brand
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom is brande gevaarlik?

A

Dit kan onbeheers brand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe voorkom ons brande?

A
  1. Moenie met vuur speel
  2. Skakel stoof af as nie gebruik nie
  3. Moet nooit kerse/lampe sonder toesig brand
  4. Moenie verwarmers langs vlambare voorwerpe los nie
  5. Grootmense moenie in huis rook
  6. Moenie kers voor vensters plaas waar gordyne dit kan omwaai
  7. Hou kerse weg van diere wat dit kan omstamp
  8. Laat brandbeampte jou huis nagaan vir brandveiligheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat om in geval van brand te doen?

A
  1. Keer dat vuur suurstof kry
  2. Wanneer vuur maak hou emmer of sand naby
  3. Smoor vuur met sand of water
  4. As jy brandblusser het maak seker jy weet hoe dit werk
  5. Moet nooit water op elektrisiteit gooi. Jy sal skok.
  6. Gebruik pot se deksel om brand in pot te blus
  7. As jou klere brand. Stop val neer en rol
  8. Gooi koue water op brandplek op jou vel
  9. As huis brand kruip uit. Warm lug en rook styg op.
    10.
17
Q

Wat om in geval van brand te doen?

A
  1. Keer dat vuur suurstof kry
  2. Wanneer vuur maak hou emmer of sand naby
  3. Smoor vuur met sand of water
  4. As jy brandblusser het maak seker jy weet hoe dit werk
  5. Moet nooit water op elektrisiteit gooi. Jy sal skok.
  6. Gebruik pot se deksel om brand in pot te blus
  7. As jou klere brand. Stop val neer en rol
  8. Gooi koue water op brandplek op jou vel
  9. As huis brand kruip uit. Warm lug en rook styg op.
    10.