Elektrisiteit Flashcards
Wat is hoofstroom?
Elektrisiteit vanaf kragstasies
Hoe vloei die hoofstroom (6) in volgorde
- Kragstasies
- Verhogingstransformators
- Kragmaste
- Verlagingsubstasie
- Elektrisiteitsbokse
- Muursokke, proppe en toestelle
Wat is kragstasies? 2
- Elektrisiteit word by kragstasies opgewek
- Meeste gebruik steenkool as energiebron
Wat is verhogingstransformators? 2
Die transformators verhoog of verlaag die krag.
Dit help om die elektrisiteit oor lang afstande te stuur.
Wat is kragmaste?
Transmissie lyne en torings
Elektrisiteit beweeg vanaf transformator deur die hele land met kragmaste
Wat is verlagingsubstasie?
Wanneer krag die substasie bereik word die krag verlaag en met kleiner kraglyne na ons huise gestuur.
Wat is Elektrisiteitbokse? 3
n Boks vol drade en skakelaars. Dit beheer die vloei van krag in huis. Dit meet ook hoeveel krag ons gebruik.
Wat is muursokke, proppe en toestelle?
Elektrisiteit vloei van boks deur drade na ons muursokke in muur.
Ons prop ons toestelle in muursokke.
Wat gebeur nadat toestelle elektrisiteit gebruik het?
Dit vloei terug na die kragstasie in omgekeerde volgorde en siklus begin van voor.
Wat gebeur nadat toestelle elektrisiteit gebruik het?
Dit vloei terug na die kragstasie in omgekeerde volgorde en siklus begin van voor.
Waar kom steenkool vandaan? 2
Gefossiliseerde plante en diere.
Dit neem 440 milj jaar om te vorm
Wat het alle kragstasies nodig?
Energiebron of brandstof
Wat het alle kragstasies nodig?
Energiebron of brandstof
Waar is Suid-Afrika is ons kragstasies? Watter brandstof gebruik dit?
Mpumalanga - steenkool
Watter uitset energie gee steenkool?
Hitte