Stroombane Flashcards

1
Q

Ohm se wet

A

Die potensiaalverskil oor n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ohmiese geleier
En
Gee n voorbeeld

A

n geleier wat Ohm se wet gehoorsaam waar die verhouding tussen V(potensiaalverskil) en I(stroom) konstant bly

Bv: nichroomdraad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Nie-Ohmiese geleier
En
Gee n voorbeeld

A

n geleier wat nie Ohm se wet gehoorsaam nie, waar die verhouding tussen V(potensiaalverskil) en I(stroom) nie konstant bly nie a.g.v die temperatuur van geleier wat nie konstant bly nie(toeneem/afneem)

Bv: Gloeilamp, diode, Elektroliet-oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Emk

A

Die arbeid verrig per eenheidslading by die bron(battery). Dit is gelyk aan die potensiaalverskil gemeet oor die terminale van die battery wanneer geen ladings in die stroombaan vloei nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly