Sleutel woorde Flashcards
1
Q
Prisma
A
‘n Soliede voorwerp wat twee identiese punte het, met plat kante tussen hulle; die vorm van die punte gee die prisma sy naam
2
Q
Voorsien
A
Om te weet iets gaan gebeur en om iets te doen om dit te voorkom
3
Q
Stut
A
om ‘n Stuktuur stewig te maak deur ‘n deel of dele daarby te voeg
4
Q
Derusnit
A
Die vorm wat jy sou sien as jy dwar deur die balk sou sny op enige plek op die balk