Kraget en laste bL 18-24 (Nog nie klaar mee nie) Flashcards

1
Q

Wat moet ontwerpers van strukture weet?

A

Hulle moet weet watter soorte kragte of laste gaan inwerk op strukture en watter kragte teenwoordig is in onderdele van strukture.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n statiese krag?

A

‘n Statiese krag is een wat nie beweeg nie.

Voorbeeld: Die hangende lig in ‘n kamer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n dinamiese krag?

A

‘n Dinamiese krag op ‘n struktuur word veroorsaak wanneer iets wat beweeg die struktuur tref.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee ‘n voorbeeld van ‘n statiese krag op ‘n trampolien.

A

Die persoon wat op die trampolien stilstaan, is ‘n statiese krag op die trampolien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat gebeur wanneer ‘n persoon op ‘n trampolien spring?

A

Hy oefen ‘n dinamiese krag op die trampolien uit elke keer as hy bons.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe vergelyk die dinamiese krag met die statiese krag op die trampolien?

A

Die dinamiese krag van die persoon wat spring, is baie groter as die statiese krag wanneer hy stilstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat gebeur met die trampolien se mat en vere wanneer iemand spring?

A

Die mat en vere rek baie meer wanneer die persoon spring teenoor wanneer hy stilstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee ‘n voorbeeld van ‘n dinamiese krag in sport.

A

‘n Bewegende krieketbal oefen ‘n dinamiese krag op die kolf uit.

Die dinamiese krag wat die kolf tref, is beduidend meer as die gewig van die bal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is laste op strukture?

A

Die gewig van dinge soos motorvoertuie, water, dele van geboue of mense.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n eweredige las?

A

‘n Las wat eweredig verdeel is oor die lengte van ‘n balk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n voorbeeld van ‘n eweredige las?

A

Die eweredige las van ‘n waterpyp op ‘n brug.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n oneweredige las?

A

Een of meer aparte gewigte op ‘n struktuur wat verskillend kan wees en nie op dieselfde afstand van mekaar af is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ‘n voorbeeld van ‘n oneweredige las?

A

Die gewig van motorvoertuie op die betonvloer van ‘n parkeergarage.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is ‘n voorbeeld van ‘n statiese krag?

A

Hangende lig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat sal gebeur met alle balke as daar ‘n las op hulle geplaas word?

A

Alle balke sal buig as daar ‘n las op hulle geplaas word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die funksie van die I-balk seksie?

A

I-balk seksie word gebruik omdat dit die meeste weerstand teen buiging bied. Dit is gebruik in die onderstel van swaardiens vragmotors om swaar laste te dra.

14
Q

Noem vier tipes balkseksies.

A

I-balk seksie, kanaalseksie (L), vierkantbuis-seksie (□), T balk-seksie.

15
Q

Vraag: Wat is Rekkrag?

A

Rekkrag is ‘n trekkraag wat neig om die dele van strukture waarop dit inwerk, te strek.

16
Q

Vraag: Wat is ‘n voorbeeld van Rekkrag?

A

‘n Sleepstang tussen twee motors ondervind rekkraag.

17
Q

Wat is Kompressiekrag?

A

Kompressiekrag druk of stoot op strukture en neig om strukture saam te pers.

18
Q

Wat is ‘n voorbeeld van Kompressiekrag?

A

Die kompressiekrag in die pilaar van ‘n gebou word veroorsaak deur die gewig van die gebou wat op die pilaar rus.

19
Q

Wat is Wringkrag?

A

Wringkrag neig om dele van strukture te draai of te wring.

20
Q

Wat is ‘n voorbeeld van Wringkrag?

A

n skroewedraaier om ‘n skroef in te draai. Die wringkrag wat jy toepas, hang af van die krag wat jy op die skroewedraaier uitoefen en die afstand van die krag tot die draai-as van die skroef.

21
Q

Wat is interne kruisverspanning

A

interne kruisverspanning is wanneer kragte in teenoorgestelde rigtings op ‘n struktuur inwerk en dele van die struktuur teenoor mekaar skuif.

22
Wat is die funksie van 'n balustrade?
'n Balustrade (trapreling) keer dat mense van die kant van die trap afval en ondersteun mense wat die trappe gebruik. Dit is meestal ongeveer 800 mm hoog.
23
Wat is die trapstrook?
Die trapstrook is die oppervlak waarop 'n mens se voet rus as 'n mens by trappe op- of afklim. Dit is normaalweg tussen 200 mm en 300 mm breed.
24
Wat is die stygstuk?
Die stygstuk is die afstand van een trapstrook tot die volgende. Dit wissel gewoonlik tussen 130 mm en 200 mm. Hoe hoër die stygstuk, hoe steiler is die trappe.
25
Wat is 'n oprit en waarvoor word dit gebruik?
'n Oprit is 'n eenvoudige hulpmiddel wat mense help om vragte van een vlak na 'n ander te beweeg. 'n Rolstoeloprit help mense in rolstoele om van een vlak na 'n ander te beweeg en moet meer geleidelik styg as trappe.
26
Voor: Watter deursnitvorm van balke is die meeste gemaak?
Agter: Van die vier deursnitvorms word die I-deursnit die meeste gemaak. Balke wat so gemaak word, staan bekend as I-balke.
27
Voor: Wat is die effek van die deursnit van 'n balk op sy weerstand teen buiging?
Agter: Die deursnit van 'n balk het 'n groot uitwerking op sy weerstand teen buiging. Balke wat gemaak is van enige van die vier deursnitvorms (verwys na Figuur 2.25) het 'n hoe weerstand teen buiging.
27
Voor: Wat is kompressiekrag?
Agter: Kompressiekrag neig om strukture saam te pers. In die boonste deel van die skuimrubberbalk is die lyne saamgepers, wat aandui dat daar kompressiekrag is.
28
Voor: Wat is trekkkrag?
Agter: Trekkkrag neig om strukture te rek. In die onderste deel van die skuimrubberbalk is die lyne verder van mekaar af gerek, wat aandui dat daar trekkkrag is.