Pak 'n Ontwerpprobleem aan Bl 13 Flashcards

1
Q

Wat is ‘n balustrade?

A

Die balustrade (trapreling) voorkom dat mense van die kant van die trap afval en ondersteun mense wat die trappe gebruik. Meestal ongeveer 800 mm hoog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n trapstrook?

A

Die trapstrook is die oppervlak waarop ‘n mens se voet rus. Normaalweg tussen 200 mm en 300 mm breed, afhangend van die trap se ontwerp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n stygstuk?

A

Die stygstuk is die afstand van een trapstrook tot die volgende. Wissel gewoonlik tussen 130 mm en 200 mm. Hoe hoër die stygstuk, hoe steiler is die trappe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die doel van ‘n oprit?

A

‘n Oprit is ‘n eenvoudige hulpmiddel om vragte van een vlak na ‘n ander te beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n rolstoeloprit?

A

‘n Rolstoeloprit help mense in rolstoele om van een vlak na ‘n ander te beweeg. Dit moet baie meer geleidelik styg as ‘n stel trappe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly