Satelliete Flashcards

1
Q

Wanneer is die eerste kunsmatige satelliet gelanseer?

A

4 oktober 1957

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat was dit genoem?

A

Spoetnik 1

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die 3 tipes Satiliete?

A

LEO (low earth orbit)
MEO (medium earth orbit)
GEO (Great earth orbit)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe lank vat elke een van die tipes Satiliete om, om die aarde te wentel?

A

Leo- 8km/per second
Meo- 12 ure vir een omwenteling
Geo- 24 ure vir een omwenteling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat se energie gebruik satelliete?

A

Sonlig energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarvoor gebruik ons satelliete ?

A

Vir tv, foon, weer, sport, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ń satelliet?

A

Enige hemelliggaam wat om ń ander een draai. Die kunsmatige satelliete is voorwerpe van wisselende grootte wat met instrumente toegerus is en wat per vuurpyl die ruimte ingeskiet word sodat hulle in ń baan om die aarde sal Bly wentel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly