Kaarte En Atlasse Flashcards
6 eienskappe van lengtelyne
Loop van noord na suid Dui tyd aan 360 lyne - vorm halwe lyne Greenwich - meridiaan Lyne raak mekaar by pole Greenwich verdeel aarde in oostelike en westelike halfrond
6 eienskappe van breedtelyne
Loop van oos na Wes Dui klimaat aan 180 lyne - vorm sirkels Ewenaar Lyne loop ewewydig aan mekaar Ewenaar verdeel aarde in noordelike en suidelike harfrond
Hoeveel tydsones is daar en wat is die verskil tussen die tydsones?
24 tydsones en een uur of 15 grade
Wat is ń kaart?
Ń kaart is ń vereenvoudige, verkleinde, voorstelling van realiteit.
4 eienskappe van ń kaart
Word van Bo gesien
Verskillende middele word gebruik om informasie deur te gee bv. Woorde, tekens, en simbole
Daar is ń skaal
Daai noord gaan om rigting te kan bepaal.
Definisie van ń skaal en wat is die 2 tipes.
Die skaal op ń kaart dui aan met hoeveel realiteit verklein is.
Lyn skaal en ń verhoudings skaal
Wat is rotasie en omwenteling?
Rotasie - wenteling om sy eie as (24 uur)
Omwenteling - om die son draai (365 1/4 dag)
Teen watter hoek draai die aarde?
23,5 grade
Wanneer is daar ń sonstilstand?
Nog denkbeeldige lyne, die sogenaamde Steenbokskeerkring en kreefskeerkring , onderskeidelik suid en noord van die ewenaar, is waar die son se strale in December en junie die meeste loodreg val.
Wanneer is somer - sonstilstand en winter - sonstilstand?
Paar dae voor kersfees en 20 / 21 junie
Wat is Koördinate?
Die kruispunte van breedtelyne en lengtelyne.