Faktore Wat Temperatuur En Reënval Beïnvloed Flashcards

1
Q

Hoe beïnvloed afstand van die ewenaar die reenval en temperatuur?

A

Klein gebiede word deur die son verhit

Hitte en vogbelaaide lug styg en vorm wolke….. Wolke= reën

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die 5 Faktore wat reënval en temperatuur beïnvloed?

A
  1. Afstand van ewenaar
  2. Afstand van die see
  3. Hoogte bo seespieël
  4. Seestrome en wind
  5. Berge (reliëf)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is aspek?

A

Rigting waarin ń helling wys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

…Breedteligging?

A

Afstand van ń plek vanaf die ewenaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ń reliëf?

A

Aanduiding van heuwels of berge en valleie op grond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly