Sake Sektore Flashcards
Noem die 3 tipes besigheidsektore
Primere
Sekondere
Tersiere
Verduidelik wat behels die Primere sektor
Ontrekking/ Ontginning van grondstowwe en natuurlike hulpbronne
Geen mensegemaakte grondstowwe
Voorbeelde:
Bosbou en Boerdery
Verduidelik wat behels die Sekonder Sektor
Verantwoordelik vir die verandering van grondstowwe (vanaf primere) tot bruikbare produkte
Voorbeelde:
Nywerhede en Vervaardiging
Verduidelik wat behels die Tersiere sektor
Lewer dienste aan die publiek en besighede.
Dit sluit in dienste van vervoer, bankwese, regswese en gesondheid in
Voorbeelde:
Toerisme dienste en Vervoer/ vermaak dienste
Daar is drie Besigheids omgewings:
Noem die uitdagings in die Mikro omgewing en die mate van beheer
Die Mikro, Mark en Makro Omgewing
Binne die besigheid
- Moeilike werknemers
- Gebrek aan visie en missie
- Gebrek aan bestuursvaardighede
- Vakbonde, stakings en sloerstakings
Mate van beheer:
Volle beheer
Daar is drie besigheids omgewings:
Noem die uitdagings van die Mark omgewing en die mate van beheer
Die Mikro, Mark en Makro omgewing
Buite Besigheid maar binne die mark
- Mededinging
- Tekort aan voorraad
- Demografie en Psigografie
- Sosio-kulturele faktore
Mate van beheer:
Mate beheer/ medium beheer