Gehalte van Prestasie Flashcards
Definieer die volgende:
Gehalte
Produk/ diens se vermoe om n spesifieke behoefte te bevredig.
Word gemeet aan sekere kriteria
Definieer die volgende:
Gehaltebeheer
Verskil tussen gehalte beheer en gehalte versekering
Stelsel wat die verlangde gehalte verseker deur die finale produk te inspekteer. Sluit in meeting van prestasie en stel regstellende maatreels in
Definieer die volgende:
Gehalteversekering
Verskil tussen gehalte beheer en gehalte versekering
Kontrolering uitgevoer tydens en na die produksieproses. Prosesse ingestel om te verseker dat voorafbepaalde standaarde nagekom word inimale vertragings. Om foute te voorkom.
Verduidelik die volgende:
Gehalte bestuur
Verskil tussen Gehalte bestuur en Gehalte prestasie
Bestuur van alle aktiwiteite wat verseker dat produkte en dienste van konstante hoe standaarde aanbring. Tegnieke wat gebruik word om die produk te verbeter.
Doel is om konstante kwalitiet te versker.
Verduidelik die volgende:
Gehalte prestasie
Verskil tussen Gehalte bestuur en Gehalte prestasie
Totale prestasie van elke dapartement gemeet aan die gespesifiseerde standaarde. Assessering en analise van prosess. Word bereik indien alle departemente saamwerk.
Verduidelik die voordele van n goeie gehalte bestuurstelsel
- Doeltreffende klientediens= verhoogde klantetevredenheid
- Doeltreffende gebruik van hulpbronne en tyd
- Produktiwiteit verhoog
- Besigheidsdoelwitte word bereik
- BS kry medeingende voordeel
- Gereelde opleiding= Verbeterde gehalte van werknemers se vaardighede
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Algemene bestuursfunksie
- Monitor effektiewe strategiese planne
- Doeltreffende organisasie
- Gedeeltelike visie, missie en effektiewe kommunikasie waardes
- Gee rigting en vestig prioriteite vir hul besigheid
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Produksie funksie
- Verskaf hoe kwaliteit produkte/ dienste volgens spesifikasie
- Besighede moet goeie naverkopedienste waarborg
- Bemagtig werkers sodat hulle trots kan wees op hul vakmanskap
- Kry akkreditasie by SABS om te verseker dat gehalte produkte geproduseer word
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Aankoop funksie
- Koop grondstowwe in grootmaat teen laer pryse
- Kies betroubare verskaffers
- Plaas bestellings betyds en volg gereeld op
- Implementeer en handhaaf voorraadbeheerstelsels
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Bemarkings funksie
- Verhoging van hul mark aandeel
- Wen kliente deur hul behoeftes te bevredig
- Voldoening aan etiese reklamepraktyke
- Onderskeidende produkte lok meer kliënte
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Finansiele funksie
- Verkry kapitaal uit betroubare bronne
- Onderhandel rentekoerse om finansiele koste te beheer
- Stel begrotings op om voldoende toewoeging tot hulpbronne te verseker
- Ontleed strategieë om winsgewindheid te verhoog
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Openbare betrekkinge funksie
- Hanteer vinnig negatiewe publisiteit
- verskaffing van positeiwe persvrystellings
- Hoe standaard van interne publisiteit
- Nakoming van onlangse wetgewing
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Administrasie funksie
- Vinnige en betroubare data-insameling en verwerkingstelsels
- Maak betyds betroubare inligitng aan die bestuur beskikbaar
- Hanteer klagtes vinning en effektief
- Gebruik moderne tegnologie doeltreffend
Bydrae van BS funksies tot die sukses van n besigheid
Menslike hulpbron funksie
- Verseker regverdige en billike keuringsproses
- Billike vergoedingepakkete wat in lyn is met die bedryf
- Goeie verhouding met werknemers
- Lae persentasie personeelomset in die besigheid
Totale Gehalte Bestuur (TGB)
Definieer die totale gehaltebestuur
Geintegreerde stelsel wat toegepas word deur die BS, wat help om kwaliteit p/d aan kliente te lewer. Gedagteevolusie in die bestuur. Stel besighede instaat om voortdurend te verbeter deur kliente se behoeftes te bevredig. Bestuur verseker dat elke werknemer verantwoordelik is vir die kwaliteit van hul optrede.
Doeltreffendheid van deurlopende verbetering van stelsels
Positiewe impak/ Voordele van deurlopende verbetering van prosesse op groot besghede
*Onthou dit is groot besighede
- Meer hulpbronne om kwalitiet prestasie in elke eenheid na te gaan.
- Daar is genoeg kapitaalhulpbronne beskikbaar vir nuwe toerusting
- Daar is n persoon toegewy aan die verbetering van hierdie stelsels
- Hulle kan dit bekostig om kwaliteitsirkels te gebruik om voor hul mededingers te bly
Doeltreffendheid van deurlopende verbetering van stelsels
Negatiewe impak/ Nadele van deurlopende verbetering van prosesse op groot besighede
*Onthou dit is groot besighede
- Grootskaalse vervaardiging bemoeilik kgehaltekontrole
- Stelsels neem tyd om te implementeer
- Risiko vir die verandering van stelsels wat klaar goed werk
- Nie alle negatiewe terugvoer gaan akkurraat wees nie
Toepassing van BDKA siklus in die verbetering van die gehalte van produkte
- Beplan: Identifiseer die probleem en ontwikkel n plan
- Doen: Implementeer die prosesse en stelsels op n klein skaal
- Kontroleer: Gebruik resultate om die verandering te analiseer. Evalueer of die plan doeltreffend is
- Handel: Stel strategiee op oor hoe om voortdurend te verbeter. Herhaal die proses voortdurend
Wat is die belangrikheid van gehalte sirkels in TGB
- Los probleme op
- Ondersoek probleme en stel oplossings voor vir bestuur
- Maak voorstelle vir verbetering van prosesse
- Versterk strategiee om BS aktiwiteite te verbeter
- Verminder koste van ontslag op langtermyn
- Verhoog werknemers se moraal/ motivering
Wat is die impak/ effektiwiteit van totale klientetevredenheid op groot ondernemings
Positiewe impak
- Bevorder deurlopende positiewe BS beeld
- Verkry toegang tot die globale mark
- Verhoogde mededingendheid/ winsgewendheid
- Kan lei tot hoer lojale kliente
- Gebruik marknavorsing om klantetevredenheid te meet
Wat is die impak/ effektiwiteit van totale klientetevredenheid op groot ondernemings
Negatiewe impak
- Werknemers het dikwels nie n duidelike idee van wat hul kliente se behoeftes sal bevredig nie
- Nie alle werknemers mag betrokke wees by totale klientetevredenheid nie
Positiewe impak/ Voordele van voldoende finansiering en kapasiteit op groot ondernemings
- Genoegsame finansiering om alles te toets voor implementering
- Hulle kan bekostig om foutiewe stelsels in plek te he
- Marknavorsing is bekostigbaar
- Kan bekostig om kwaliteit grondstowwe en toerusting aan te koop
Negatiewe impak/ Nadele van voldoende finansiering en kapasiteit op groot ondernemings
Wanneer die produk se aanvraag vergroot (onverwags) het die BS nie die voldoende finansiering om deurlopend die bestellings te vul nie