Regering Vraestel Flashcards
Wat doen die regering
Hulle beheer die land of staat
Wat beteken regering.
Hulle het die verantwoordelikheid seker te maakdat orde gehandhaaf word
Waar uit bestaan regering
Ń groep mense beleide opstel wette mak en bepaal hoe land week
Wat is ń demokrasie
Burgers van land stem virdie parlement wat hul wil hê
Wat beteken belasting
Dit word gebruik om seker te mak dat : Die staat glad bestuur word. Landsburgers wette gehoorsam. Landsburgers dienste &infrastruktuur kry wat hul Modigliani het
Wat is vir die regering ń groot taak
Om die land te administreer & om die landsburgers te bestuur
Daar is 3 vlakke van regering
Nasionale- Provinsiale- &. Plaaslike regerings
Verduidelik die nasionale regering
Het oppergesag oor S-A. Het seggenskap oor baie Gud
Nasionale regering bestaan uit 2 huise
Nasionale vergadering & nasionale raad van provinsies
Die nasionale vergadering bestaan uit :wetgewend tak. Ń. Uitvoerende tak. K. Regterlike tak. M. Verduidelik elk
1:mak wette van land&bestaan uit s-a parlement. 2:lei land & bestaan uit President, Adjunk-President & Ministers. 3:verseker dat geregtigheid geskied wanneer mense wette oortree
Wat is provinsiale regering
Elke provinsie eie primier. 2: Gebind met wette&beleide. 3: Eie beleide binne raamwerk opstel & eie grondwette opstel. 4: Elke 9 provinsies doen verslag aan nasionale raad van provinsies
Wat is plaaslike regering
Elke provinsie munisipaliteite verdeel. 283munisipaliteite. Doelwitte:seker te mak dat dienste gelewer word. 2:maatskaplike & ekonomiese ontwikkeling te bevorder