Ekologie Flashcards
0
Q
Spesie
A
Ń groep van dieselfde soort organismes wat suksesvol kan voortplant
1
Q
Organisme
A
Iets wat lewe
2
Q
Bevolking
A
Wanneer al die lede van een van die spesie op dieselfde tydstip op dieselfde peek bly
3
Q
Gemeenskap
A
Verskillende bevolkings wat op dieselfde tydstip op dieselfde plek saamleef
4
Q
Habitat
A
Die plek waar organismes in ń gemeenskap Salam leef
5
Q
Biosfeer
A
Bestaan uit al die ekosisteme op aarde