EBW eks. Flashcards

0
Q

Wat in demokrasie

A

ń Stelsel waar al die mense van die land kan stem vir wie hulle in die parlement wil hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Wat is Regering

A

N groep mense wat beleide opstel en wette maak om te beheer hoe n land funksioneer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die staat

A

ń Georganiseerde gemeenskap wat deur die regering beheer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken wetgewend

A

Dit beskryf ń liggaam wat die mag het om wette te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is uitvoerend

A

Dit beskryf ń liggaam wat die mag het om wette uit te voer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken regterlik

A

Dit beskryf ń liggaam wat die mag het om seker te maak dat reg geskied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken munisipaliteit

A

Dit is ń distrik, dorp of stad met ń plaaslike regering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is belasting

A

Dit is die bedrag geld wat mense aan die regering betaal vir openbare goedere of dienste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is heffings

A

Dit is die pryse van goedere of dienste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is skuld.

A

Dit is die koste om geld te leen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is direkte belastings

A

Dit is belastings wat mense direk aan regering betaal, Bv. Inkomstebelasting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

LBS(lopende betaalstelsel).

A

ń Stelsel om inkomstebelasting te betaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Indirekte belastings

A

Dit is belastings wat mense indirek aan die regering betaal Bv.ń diensverskaffer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Rente

A

Dit is geld wat verdien word deur geld aan ander te leen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is beleggings

A

Dit is die gebruik van geld om meer geld te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is maatskaplike toelaes

A

Dit is bedrae geld wat die regering aan arm mense en ou mense gee

16
Q

Wetgewend tak

A

KAAPSTAD-maak wette van land

17
Q

Uitvoerende tak

A

PRETORIA -Uniegebou- lei land bestaan uit presedent,Adjunk presedent & ministers

18
Q

Regterlike tak

A

BLOEMFONTEIN -appèlhof- verseker dat geregtigheid geskied

19
Q

Konstitsionele hof.

A

Hoogste hof van appèl

20
Q

President

A

Mnr. Jacob Zuma

21
Q

Adjunk President

A

Mnr. Kgalema Motlanthe

22
Q

Departement v. Onderwys

A

Me M.A. Motshekga

23
Q

Department v. Gesondheid

A

Dr.P.A. Motsoaledi

24
Q

Department v. Finansies

A

Mnr. P.J. Gordhan

25
Q

Department v. Arbeid

A

Me M. Oliphant

26
Q

Department v. Landbou,bosbou & Vissery

A

Me T. Joemat-Pettersson

27
Q

Department v. Energie

A

Mnr. DB Martins

28
Q

Department v. Handel & Nywerheid

A

Dr. Rob Dayies

29
Q

Department v. Sport & Ontspanning

A

Mnr. F. Mbalula

30
Q

Department v. Binnelandse Sake

A

Mnr. G. N. M. Pandor

31
Q

Gauteng se primier

A

Nomvula Mokonyane

32
Q

Krugersdorp se Burgermeester

A

Mnr . Calvin Seerane