OUDSTE VORM VAN MENSLIKE KOMMUNIKASIE Flashcards
1
Q
Wat noem ons die eerste mense wat in SA gewoon het?
A
San
2
Q
Wat noem om mense wat die San manier hulle kos kry?
A
Jagterversamelaars
3
Q
Op watter vyf maniere het die San gekommunikeer?
A
Taal
simbole
liedjies
kuns
dans
4
Q
Waarvoor is die san-tale bekend?
A
klik-klanke
5
Q
Die leuse van SA vandag kom uit die San taal, wat beteken dit?
A
Mense wat verskillend is, kom saam
6
Q
Wie het die San geglo is die skepper van alle dinge?
A
/Kaggen
7
Q
Wie kon met die /Kaggen kommunikeer?
A
Shamaan