Kommunikasie: Eerste tikmasjiene Flashcards
1
Q
Wat noem ons ‘n keyboard in afrikaans?
A
Toetsbord
2
Q
Wat noem elke knoppie op die “keyboard”?
A
‘n Toets
3
Q
Watter ander woord beskryf vasslaan?
A
vassit
4
Q
Wat is die toetsbord wat ons die meeste gebruik?
A
QWERTY