Kommunikasie: Radio Flashcards
1
Q
Wat is ‘n ander naam vir ‘n radio?
A
Draadloos
2
Q
Wie het die eerste radio ontwerp?
A
Marconui
3
Q
Wat noem ons die groot toekenning wat aan mense gegee word wat iets spesiaal vir die wereld doen?
A
Nobel-prys