Opdrag 4, 1-20 Flashcards
Hoeveel keer gaan die dreeedte van die gesig in die lengte in?
+/- 2 keer
Wat is die korrekte posisie van die oe horisontaal?
In die middel van die gesig
waar is die onderpunt van die neus?
In die helfte van die onderste helfte van die gesig
Hoe groot is die spasie tussen die oe?
1 oog spasie
Wat is die korrekte posisie van die ore as die gesig reguit na jou kyk
Tussen die oe en die neus
Watter deel van die mon is die donkerste
Die middelste deel
Waarom verskill die posisie van die ore sodra die gesig op of af kyk?
Want dit beweeg saam met die kop
Watter lip is die donkerste en waarom
Boonste. Die neus se skaduwee val daar oor
Waater geometrise vorm is die neis
Afgestopte driehoek
Watter deel van die gesig staan die meeste uit/
Neus
Waarom is daar skaduvlak onder die onderlip
maak die dieper deel by die ken
is daar donkerlyne om die mondvorm waarom nie
Nee. Ligte lyn
Wat is die korrekte vorm van die oogbal
Rond
waarom is die oe nie in die boonste deel van die blokindeling nie
Dit vorm die middel lyn van die gesig
Waarom word die boonste ooglid donker geteken
Sodat die oogbal in die oog kaste vertoon
Hoe breed is die nek?
Selle breedte as die slaape?????????????????
In watter geometrise vorm word die sy aansig van die gesig geplaas
Vierkant
Wat word die sy aansig van die gesig genoem
Profielaansig
In watter geometrise vorm kan die vooraansig van die gesig geplaas owrd
reghoek
Watter deel van die gesig is die dieptste deel?
Oogkaste