Hersiening van gr 8 Flashcards
Genre
Verwys na ‘n soort kunskategorie, Bv. ‘n Stillewe
Stillewe
‘n Skildery/ tekening van lewelose voorwerpe. Bv. Bottels
Oeuvre
Die totale opbrengs/uitset van die werk van n kunstenaar.
3- Dimensloneel
Die produk besit breedte, lengte en diepte.
Dit besit massa.
Bv. beeldhouwerk
2-Dimensioneel
Die produk Is plat.
Dit het slegs breedte en lengte.
Bv. ‘n skets
Fikseermiddel
(‘Fixative”)
“n Spuitmiddel wat bo-oor n voltooide skets gespuit word, sodat dit nle smeer
Skadu
Wanneer ‘n kleur met swart gemeng word om dit donkerder te maak.
Tint
Wanneer ‘n kleur met wit gemeng word om dit ligter te maak.
Prentvlak
Die 2-dimenslonele oppervlakte waarop geteken word.
Platkleurvlakke
Een kleur, sonder lig en donker variasies.
Prentraam
Dle grenslyn wat op die papier getrek word.
+- 2cm breedt.
Pallet
‘n Oppervlakte om jou verf op te meng.
Triptiek
Die kunswerk bestaan ult 3 panele.
Diptlek
Die kunswerk bestaan uit 2 panele.
Poliptieke
Die kunswerk bestaan ult meer as 3 panele.
3 Primêre kleure
Rooi, geel, blou
Serlalisme
Dit Is ‘n reeks van kunswerke.
3 Sekondêre kleure
Groen, pers, oranje
6 Tersiêre kleure
Rool-oranje, rooi-pers, blou-groen, blou-pers,
geel-groen, geel-oranje
Kompllmentêre kleure
Is kleure wat direk teenoor mekaar op
die kleurwiel lê.
Rooi x Groen
Geel x Pers
Blou x Oranje
Achromatiese kleure
Bv. Swart, wit, grys
Kleure wat nie op die kleurwiel
voorkom nie.
Warm kleure
Bv. Swart, wit, grys
Rool, oranje, geel
Koue kleure
Blou, groen, pers
3 soorte kuns vorms
Woordkuns
Uitvoerende kunste
Visuele kuns