Afbeeldings A,B,C,D,F,G,H Flashcards

1
Q

PORTRETTE

A

DIE KORREKTE TERME VIR DIE
TEKEN/SKILDER/BEELDHOU VAN ‘N
MENS SE GESIG EN SKOUERS WORD ‘N
PORTRET GENOEM.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Mona lisa(Afbeelding A)
(TItel, kunstenaar, datum, medium, tegniek, kleurgebruik, nasionaliteit, museum, ekstra inligting, groote)

A

AFBEELDING A
TITEL:” MONA LISA”, ryk handelaar se vrou van Florence, Italië, Renaissance

KUNSTENAAR: LEONARDO DA VINCI

DATUM: 1503, Renaissance

MEDIUM: OLIEVERF OP DOEK (verf self gemeng en in varkblase gesit om uitdroog te voorkom

TEGNIEK: DUN VERFLAE, egalige kwashale

KLEURGEBRUIK: AARDSE KLEURE (bruine, okergele, oranje)

NASIONALITEIT: ITALIANER, gebore naby Milan, Vinci, Italie U0 h

MUSEUM: MUSEE DU LOUVRE, PARYS, FRANKRYK -> Nou har

EKSTRA INLIGTING: DIE MONA LISA IS 1 VAN DIE WêRELD SE

BEKENDSTE SKILDERYE, 6 miljoen mense besoek haar per jaar, 2018 was die waarde R65 000 000 miljoen. Haar regte naam Lisa Gherandini

GROOTTE: 77CM X 53CM

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

AFBEELDING B
THE POSTMAN-JOSEPH ROULIN
(TItel, kunstenaar, datum, medium, tegniek, kleurgebruik, nasionaliteit, museum, ekstra inligting, groote)

A

AFBEELDING B
TITEL: “THE POSTMAN-JOSEPH ROULIN”
( DAAR IS 5 VERSKILLENDE PORTRETTE GESKILDER VAN DIE
POSMAN)
KUNSTENAAR: VINCENT VAN GOGH
DATUM: 1888- 1889
MEDIUM: OLEVERF OP DOEK
TEGNIEK:EKSPRESSIEWE EN KARIKATUUR LYNE,
sigbare kwashale
KLEURGEBRUIK:BLOU EN GOUD VAN DIE UNIFORM EN LIG-BLOU AGTERGROND
NASIONALITEIT: HOLLANDER
MUSEUM: museum Winterhur, Switzerland
GROOTTE: 65 X 54CM
Ekstra info: sy oorlob afgesny en aan prostituut gestuur wat met sy groot ore gespot
het, depressie as siekte gehad, baie saggeaarde mens wat nie stress kon hanteer nie.
BETEKENIS VAN KARIKATUUR- ‘n ‘GELAAIDE PORTRET’, EN ‘N HUMORISTIESE
VOORSTELLNG VAN ‘N PERSOON WAARBY DIE MEES KENMERKENDE TREKKE STERK
OORDRYF WORD.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

AFBEELDING D
GENTLE LOVE
(Titel,kunstenaar,datum,medium,tegniek,kleurgebruik,nasionaliteit,groote)

A

AFBEELDING D
TITEL: ‘GENTLE LOVE’
KUNSTENAAR:
JARET LOGGENBERG
DATUM: 2022
MEDIUM: OLIEVERF OP DOEK
TEGNIEK: DIKVERF LAE
KLEURGEBRUIK:
WARM NATUURLIKE KLEURE MET
ROOI EN BLOU
NASIONALITEIT: SUID - AFRIKANER
GROOTTE: 100 X 100CM
Ander info: JARET IS ‘N OUD-GIMMIE EN KOM VAN PARYS AF.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

AFBEELDING F
GOLDEN MUSE” - MARIE-
THERESE WALTER
(Titel,kunstenaar,datum,medium,tegniek,kleurgebruik,nasionaliteit,groote)

A

AFBEELDING F
TITEL: “GOLDEN MUSE” - MARIE-
THERESE WALTER
KUNSTENAAR: PABLO PICASSO
DATUM: 1937
MEDIUM: OLIEVERF OP DOEK
TEGNIEK: ekspressionisties, plat omlynde
kleurvlakke, DIKVERF AANWENDING,
IMPASTO
KLEURGEBRUIK: HELDER KLEURE, rooi-
blou-geel-GROEN-ORANJE en swart en wit
NASIONALITEIT: SPANJAARD
GROOTTE: 55 X 46CM
Ander info: hy het op 12 jaar reeds
realistiese werke geskilder. Hy word
beskou as die vader van abstrakte
moderne kuns van die 20 e eeu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

AFBEELDING G
MEISIE VOOR DIE KLAVIER
(Titel,kunstenaar,datum,medium,tegniek,kleurgebruik,nasionaliteit,groote)

A

AFBEELDING G
TITEL: MEISIE VOOR DIE KLAVIER
KUNSTENAAR: ROY LICHTENSTEIN
DATUM: 1960
MEDIUM: AKRIELVERF OP DOEK
TEGNIEK: POINTILISME MET ‘N ROOSTER, speech bubble
met die vrou se woorde, eie aan strokiesprente van die
tyd.
gex
KLEURGEBRUIK: PLAT HELDER KLEURE NASIONALITEIT:
AMERIKANER
GROOTTE: 2 X 2M, werk op esel wat kan draai sodat hy
kon bykom
Meer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

AFBEELDING H
MARILYN MONROE
(Titel,kunstenaar,datum,medium,tegniek,kleurgebruik,nasionaliteit,groote)

A

AFBEELDING H
TITEL: “MARILYN MONROE”
KUNSTENAAR: ANDY WARHOL
DATUM: 1962, televisie begin in
Amerika asook flieks
MEDIUM: SYSKERMDRUK
TEGNIEK: DRUKGRAFIKA
KLEURGEBRUIK: HELDER PLAT
KLEURE
NASIONALITEIT: AMERIKANER
GROOTTE: 2,08 X 1,45M
ander info: Monroe pop-ikoon_van
die tyd, filmster eers in fabriek
gewerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly