Ontwikkeling van die self in die samelewing Flashcards
Wat is stres?
Stres is wat ons ervaar is situasies moeilik of uitdagend en soms vreesaanjaend is. Dit is waneer ons voel ons kan nie n situasie hanteer nie.
Wat is goeie stres (Positiewe stres)
Stres wat jou gereedmaak vir aksie gee jou adrenalien en energie Bv waneer jay voor in die klas staan en praat dit is vir n kort tydjie en jy kan dalk swetende hande ervaar of droë mond of skoenlappers op jou mag
Wat is slegte stres (Negatiewe Stres)
Indien stres meer is as wat jy kan hanteer is dit ongesond.Jy mag siek ongelikkig of depressief raak. Jy is nie in staat om jou take te doen so goed as wat jy kan nie. Jy sal hoofpyne kry of nie kan slaap nie
Wat is n stressor?
n Stressor is enige iets n gebeurtenis of n persoon wat stres veroorsaak dit is dinge wat stres aktiveer.
Simptomes van Stres
Korttermyn effekte/gevolge:Vinnige asemhaling vinnige hardklop/ droë mond sweterige hande nek spaning skoenlappers op jou mag
Langtermyne effekte gevolge:Hoë bloedruk hoofpyne maagsere alergiee ens.
Tipe Stressors
Fisies
veroorsaak deur fisiese beserings bv seksuele misbruik agv geweld
Tipe Stressors
Omgewing
word veroorsaak deur faktore soos exstreme wees of besoedeling.
Tipe Stressors
Persoonlikheid
sommige mense is meer geneig tot stres as andere.
Tipe Stressors
Sosiaal
veroorsaak deur mense rontom jou deur groeps druk.
Tipe Stressors
Emosioneel
veroorsaak deur jou emosies bv probleme in verhoudings
Wat is belangrik om stres te hanteer/ bestuur?
Jou liggaam produseer kortisol en adrenalien. Dit is twee streshormone Kortisol is die hormoon wat geproduseer word tydens vrees en manifiseer in angstigheid. Adrenalien is die hormoon wat die liggaam voorberei om fiesies te reageer op gevaar en bedreigings.
Indien jay nie daarin slag om stres te hanteer nie kan jou liggaam te veel van hierdie hormone produseer. Die stres beskadig dan jou liggaam en verander in chroniese siektes soos hoë bloedruk
FAKTORE WAT KAN LEI TOT STRES IN DIE WERKPLEK:
*SWAK BESTUUR OF SWAK BEPLANING DUER BESTUURDERS.
*VAARDIGHEIDSTEKORT VAN ANDER WERKERS.
*SWAK WERKSVERHOUDING TUSSEN BESTUUR EN WERKNEMER.
*SWAK WERKSVERHOUDING TUSSEN WERKNEMER SWAK SLEGTE WERKSOMGEWING.
*WERKNEMERS WAT NIE IN STAAD IS OM DIE WERK TE DOEN NIE.
*JALOESIE
*AUTOKRASIE DEUR BESTUUR (GEEN ONDERSTEUNING/SLEGTE HOUDING/NEEM ALLEEN BESLUITE ENS)
*TAKE WAT VEELEISEND IS.
*TE MIN PERSONEEL
*SWAK VOORDELE
*LAE SALARISSE
HOE OM STRES TE BESTUUR: GEDRAG TEGNIEKE STRATEGIE EN VOORBEELDE VAN WATTER WYSE STRES BESTUUR KAN WORD.
1.MEDITASIE IS EEN VAN DIE NATUURLIKE MANIERE OM STRES TE ONTLAAI EENVOUDIGE ASEMHALING OEFENING KAN BAIE DAARTOE BYDRA OM STRES TE VERLIG MEDITASIE HELP DIE BREIN KALMEER.
2.OEFENING EN GESONDE VOEDSEL. EET GESONDE KOS EN OEFEN TEEN MISTE 3KEER PER DAGN WEEK. VERMY HOE KAFFEIN INAME WAT ANGSTIGHEID EN GEIRRITEEDE KAN VERHOOG.
3.MOENIE ONTWETTIGE DWELMS ALKOHOL EN TABAK GEBRUIK NIE.
4.