KONFLIK-OPLOSSINGSVAARDIGHEID Flashcards

1
Q

DEFINISIE VAN KONFLIK

A

WANEER DAAR VERSKILLE IS TEENOORGESTELDE SIENINGS MAGSSTRYDE TUSSEN TWEE PERSOONE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

DEFINIEER INTERPERSOONLIKE KONFLIK

A

GEBEUR TUSSEN MENSE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

DEFINIEER INTRAPERSOONLIKE KONFLIK

A

GEBEUR BINNE IN JOUSELF

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

NOEM N PAAR OPLOSSINGSVAARDIGHEDE

A

1.WEES OORTUIGEND:MOENIE AGGRESSIEF RAAK NIE MAAR STELL JOU PROBLEEM DUIDELIK EN VERDUIDELIK WATTER VAN JOU REGTE WORD GEIGMOREER OF OORTREE.

2.GEBRUIK EK STELLING :LAAT DIE ANDER PERSOON WEET HOE JY VOEL EN REAGEER OP DIE PROBLEEM DEUR GEBRUIK TE MAAK VAN EK STELLING: EK VOEL DAT JY MY NIE VERSTAAN NIE WANNER….

3.HOU JOU GEVOELENS ONDER BEHEER : HOU JOU GEVOELENS ONDER BEHER SODAT JY NIE DIE PERSOON FIESIES EN EMOSIONEEL KAN SEER MAAK NIE BV PRAAT EN MOENIE SKREE NIE

4.MOENIE OORDEEL OF BESKULDIG NIE : PROBER OM NIE DIE ANDERPERSOON TE BLAMEER NIE.

5.AANVAAR KOMPROMIE:KRY N MIDDE WEG WAT NIE TOT VOORDEEL N SEKERE PARTY IS NIE MAAR DEUR ALMAL AANVAAR WORD.

6.BEWEEG AAN MOENIE NA VORIGE KONFLIK VERWYS NIE.

7.KALMEER VOORDAT JY UITING GEE AAN JOU GEVOELENS:WEES IN BEHEER VAN JOUSELF.

8.HERKEN EN ERKEN DIE ANDER PERSOON SE SIENING AL STEM JY NIE SAAM NIE. AGREE TO DISAGREEE.

9.RESPEKTEER DIE ANDER PERSOON:INDIEN JY TOON DAT JY DIE ANDER PERSOON RESPECKTEER SAL DIT BYDRAE TOT PROBLEEM OPLOSSINGS.

10.WEES BEREID OM VREDE TE MAAK EN OPLOSSINGS TE VIND: OM KONFLIK TE ONDERHOU IS N NEGATIEWE MANIER OM DIT TE HANTEER.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly