Hersiening Flashcards
Onderskei tussens die funksie van plaaslike en provinsiale regering.Gee voorbeelde by elk verduidelik.
Plaaslike regering is verantwoordelik vir n reeks noodsaaklike dienste en besighede in bepaalde gebiede soos maatskaplike sorg skole behuising en beplaning en afval insameling maar ook soos lecensiehering besigheidsonderstening registrateerdedienste en plaagbeheer.
Provinsiale regering is verantwoordelik vir maatskaplike dienste soos onderwys gesondheid en maatskaplike ontwikkeling ekonomiese funksies soos landbou en paaie en profinsiale bestuur en administrasies wat die wet gewer profinsiele tesorier plaaslike regering en menslike nedersetting insluit
Verduidelik drie redes waarom dit belangrik is vir hierdie regerings vlake om duidelike kommunikasie met mekaar te he?
Sodat hulle ooreenkan stem
Om met verskillende ideas te kom
Om in n span te werk
Sodat daar nie konflik onder hulle is nie want dit kan lei tot swak diens lewering.
Sodat hulle mekaar op hoogte kan hou wat aangaan in ons profinsie
Gee twee aanbevelings oor hoe dienste wat gelewer word op plaaslike regeringsvlak verbeter kan word en motiveer jou amtwoord
Plaaslike regering kan focus op organisatoriese prestasie bestuur dit kan bepaal of munisipaliteit sy doelwitte bereik vir die publiek sodat daar n mate van dienste op grondvlak nodig kan wees
Hulle kan op werknemer bestuur focus om te bepaal hoe goed wekers hul pligte uitvoer wat verwag word in die munisipaliteit om doelwitte vir die plaaslike regering te bereik
Ontwikkel n Missie verklaring oor hoe plaaslike regering die funksionaliteit van die organisasie kan verbeter.
Missie is n opvolging van n maatskapy se doel
Prestasie bestuuur om te focus op die mense in die oraganisasie se lojaaliteit tot die doel van die munisipaliteit om effectief te wees in dienslewering om aansprekelik te wees vir wat gedoen moet word om saam te werk en om n span speler te wees in die bereiking van doelwitte van die plaaslike regering om n gevoel van verantwoordelikheid te he vir die organisasie