Ontleding en Vertolking Flashcards
1
Q
Bedryfskapitaalverhouding
A
Bedryfsbates : Bedryfslaste
2
Q
Vuurproefverhouding
A
Bedryfsbates - Voorraad : Bedryfslaste
3
Q
Bruto Winspersentasie
A
Bruto Wins / Netto Verkope x 100
4
Q
Netto Winspersentasie
A
Netto wins na rente en belasting / Netto Verkope x 100
5
Q
Opbrengs op kapitaal
A
Netto wins na rente en belasting / totale kapitaal x 100
6
Q
Voorraadomsetsnelheid
A
Koste van verkope / Gemiddelde voorraad = aantal kere per jaar
7
Q
Voorraadomsetsnelheid - maande/weke/dae
A
Gem. voorraad / koste v. verkope x 12/52/565
8
Q
Krediteurebetalingstermyn
A
Gemiddelde krediteure / Kredietaankope/koste van verkope x 12/52/365
9
Q
Debiteure-invorderingstermyn
A
Gemiddelde debiteure / Kredietaankope x 12/52/365