Kwartaaltoets 2 - Aansuiwerings Flashcards

1
Q

Fisiese opname op 30 Junie 2017 toon skryfbehoeftes op hande: R60.

A

(DT) Skryfbehoeftes voorhande 60

(KT) Skryfbehoeftes 60

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die eienaar het gedurende die jaar handelsvoorraad vir eie gebruik geneem ter waarde van R1 800. Geen inskrywing is nog in die boeke gedoen nie. Die besigheid maak gebruik van die periodieke voorraadstelsel en was daar voorraadopname aan die einde van die jaar.

A

(DT) Onttrekkings 1800

(KT) Aankope 1800

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

ʼn Debiteur wie se rekening R420 beloop, moet nog as oninvorderbaar afgeskryf word.

A

(DT) Kredietverliese

(KT) Debiteurekontrole

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dit is die beleid van die entiteit om die toelaag vir kredietverliese op jaareinde aan te suiwer tot 5% van uitstaande debiteure.

A

(DT) Kredietverliese 1 025

(KT) Toelaag vir kredietverliese 1 025

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nuwe masjinerie is op 1 April 2017 vir R500 000 kontant aangekoop. Die masjien kan in totaal 1 000 000 eenhede produseer, en het tot 30 Junie 2017 slegs 2 000 eenhede geproduseer. Geen inskrywing is nog in die boeke gedoen nie.

Waardevermindering moet nog voorsien word teen die produksie-eenheid-metode.

A

(DT) Masjienerie 500 000
(DT) Waardevermindering 1 000
(KT) Bank 500 000
(KT Opgelope waardevermindering: Masjienerie 1 000

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waardevermindering op voertuie beloop 20% per jaar op die reguitlynmetode en moet nog voorsien word.. Daar is ‘n reswaarde van R 3 000 op een van die voertuie.

A

(DT) Waardevermindering 11 600

(KT) Opgelope waardevermindering: Voertuie 11 600

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Rente op die langtermynlening is maandeliks betaalbaar teen ʼn koers van 15% per jaar. Die lening is onverseker en aflosbaar in tien gelyke jaarlikse paaiemente van R5 000 betalbaar op 30 Junie van elke jaar. Alle betalings het op tyd plaasgevind.

A

(DT) Rente op lening 1 100

(KT) Opgelope uitgawes 1 100

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Huurgeld word maandeliks betaal en bedra R1 200 per maand.

Huur volgens Proefblans:
13 750

A

(DT) Huur uitgawe 650

(KT) Opgelope uitgawe 650

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

‘ʼn Debiteur was insolvent verklaar gedurende die huidige finansiële jaar. Hy het R12 000 geskuld vir aankope gedurende die 2015 finansiële jaar waarvan Aanvullende Handelaars slegs 20c in die rand ontvang het. Geen inskrywing is nog in die boeke gedoen nie.

A

(DT) Kredietverlies 9 600

(DT) Bank 2 400

(KT) Debiteurekontrole 12 000

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

‘ʼn Debiteur van R18 300 wat in 2016 as oninvorderbaar afgeskryf is, het sy rekening ten volle vereffen. Die rekenmeester het die transaksie verkeerdelik soos volg te boek gestel:

(DT) Bank 18 300

(KT) Debiteurekontrole 18 300

Die joernaal vir die regstelling is soos volg:

A

(DT) Debiteurekontrole 18 300

(KT) Oninbare skulde verhaal 18 300

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly