Ontkennende Vorm Flashcards
Ontkenning van alles or iets
Niks…nie
Ontkenning van almal or iemand
Niemand…nie
Ontkenning van altyd or ooit
Nooit…nie
Ontkenning van enige or een
Geen…nie
Ontkenning van enigsins
Geensins…nie
Ontkenning van moet
Moenie…nie
Ontkenning van oral(s) or êrens
Nêrens…nie
Ontkenning van al
Nog nie…nie
Ontkenning van alreeds
Nog nie…nie
Ontkenning van al een
Nog geen…nie
Ontkenning van al êrens
Nog nêrens…nie
Ontkenning van al iemand
Nog niemand…nie
Ontkenning van al iets
Nog niks…nie
Ontkenning van al ooit
Nog nooit…nie
Ontkenning van nog
Nie meer…nie
Ontkenning van nog alles
Niks meer…nie
Ontkenning van nog almal
Niemand meer…nie
Ontkenning van nog êrens
Nêrens meer…nie
Ontkenning van nog iemand
Niemand meer…nie
Ontkenning van nog iets
Niks meer…nie
Ontkenning van óf…óf
Nóg…nóg
Ontkenning van sowel…as
Nóg…nóg
Ontkenning van beide…en
Nóg…nóg