Lydende En Bedrywende Vorm Flashcards
1
Q
Lydende vorm in teenwoordige tyd
A
Word deur…ge
2
Q
Lydende vorm in verlede tyd
A
Is deur…ge
3
Q
Lydende vorm in toekomende vorm
A
Sal deur…ge-…word
4
Q
Lydende vorm containing adverb of time
A
Adverb is inserted between word, is, sal and deur
5
Q
Lydende vorm containing helping verbs
A
Wil/wou, kan/kon, moet/moes, gaan is treated like the word “sal”
Huiswerk moet deur kinders gedoen word
6
Q
Lydende vorm containing a command
A
Use moet
Die boek moet gelees word
7
Q
Lydende vorm containing no subject
A
Use daar
Doen huiswerk!
-> Daar moet huiswerk gedoen word.
Or
-> Huiswerk moet gedoen word.
8
Q
Lydende vorm containing a question
A
Deur wie word…ge
Deur wie is…ge
Deur wie sal…ge-…word