Meervoude Flashcards
Meervoud van bevel
Bevele
Meervoud van blad
Blaaie
Meervoud van brug
Brûe
Meervoud van buurman
Bure
Meervoud van eetding
Eetgoed
Meervoud van gat
Gate
Meervoud van glas
Glase
Meervoud van hemp
Hemde
Meervoud van hof
Howe
Meervoud van lid
Lede
Meervoud van nag
Nagte
Meervoud van pad
Paaie
Meervoud van rug
Rûe
Meervoud van skip
Skepe
Meervoud van speelding
Speelgoed
Meervoud van spel
Spele
Meervoud van stad
Stede
Meervoud van tyd
Tye
Meervoud of a word with a short vowel
Pan - panne
Kop - koppe
Vis - visse
Ster - sterre
Meervoud of a word ending in og
Oog - oë
Oorlog - oorloë
Elmboog - elmboë
Meervoud of a word ending in ing
Koning - konings
Piering - pierings
Piesang - piesangs
Meervoud van leerling
Leerlinge
Meervoud of a word with twin vowels
Maan - mane
Boot - bote
Muur - mure
Meervoud of a word ending in ag
Vraag - vrae
Dag - dae
Vlag - vlae
Meervoud of a multi syllable word ending in r
Motor - motors
Onderwyser - onderwysers
Ouer - ouers
Meervoud of a word with double vowels
Dier - diere
Voet - voete
Huis - huise
Meervoude that get ë
Vlieg - vlieë
Ploeg - ploeë
Knie - knieë
See - seë
Meervoud of a word ending in ie
Baadjie - baadjies
Katjie - katjies
Hondjie - hondjies
Boompie - boompies
Meervoud of a word with double consonants
Vark - varke
Dorp - dorpe
Present - presente
Meervoud of a word with a short vowel ending in f
Gif - giwwe
Stof - stowwe
Straf - strawwe
Meervoud of a word ending in a short vowel with emphasis on the vowel
Ma - ma’s
Foto - foto’s
Skadu - skadu’s
Meervoud of a word ending in ig
Gesig - gesigte
Lig - ligte
Plig - pligte
Meervoud of a word with a twin/double vowel/vowel consonant ending in f
Stoof - stowe
Slaaf - slawe
Duif - duiwe
Verf - verwe
Meervoud of a word ending in a short vowel with emphasis on the first syllable
Ouma - oumas
Oupa - oupas
Sofa - sofas
Meervoude that get ers
Kind - kinders
Kalf - kalwers
Lam - lammers
Meervoud of a word ending in heid
Besigheid - besighede
Moeilikheid - moeilikhede
Moontlikheid - moontlikhede
Meervoud of words ending in man
Engelsman - Engelse
Fransman - Franse
Buurman - bure
Polisieman - polisie
Meervoude that get ens
Bad - baddens
Bed - beddens
Gevoel - gevoelens
Hawe - hawens
Lewe - lewens
Nooi - nooiens
Vrou - vrouens
Wa - waens
Meervoud of words ending in uig
Vliegtuig - vliegtuie
Voertuig - voertuie
Vaartuig - vaartuie
Meervoud of words ending in us
Medikus - medikusse/medici
Historikus - historikusse/historici
Politikus - politikusse/politici
Meervoud of letters of the alphabet
A - a’s
B - b’s
E - e’s
M - m’e
N - n’e
X - x’e
Meervoude that get te
Bees - beeste
Fees - feeste
Graf - grafte
Kas - kaste
Lys - lyste
Nes - neste
Pianis - pianiste
Prefek - prefekte
Produk - produkte
Toeris - toeriste
Tydskrif - tydskrifte
Violis - violiste
Voorskrif - voorskrifte