Onderwerp 5 Flashcards

1
Q

Noem die 4 bestuurstake.

A
  1. Beplanning: Besluit wat gedoen moet word.
  2. Organiseering: Besluit hoe dit gedoen moet word.
  3. Leiding: Se hoe dit gedoen moet word.
  4. Beheer: Kyk of dit gedoen is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die 3 vlakke van beplanning

A
  1. Strategiese beplanning: Is algehele planne en langtermyn doelwitte vir die organisasie
  2. Taktiese beplanning: Om die strategiese plan te neem en dit tot korttermynplanne te verminder.
  3. Operasionele beplanning: Gedetailleerde en korttermyn planne wat geformuleer is deur bestuur om taktiese doelwitte te bereik.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die verskil tussen Visie en Missie.

A

Visie: Is wat die organisasie will wees.
Misie: Die aksies wat nodig is om vissie te bereik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor staan die SMART doelwit

A
  1. Spesifiek
  2. Meetbaar
  3. Haalbaar
  4. Relevant
  5. Tydgebonde
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 4 verskillende tipes planne

A
  1. Spesifieke planne: : Duidelik gedefinieerde planne wat geen ruimte vir misverstand laat nie.
  2. Rigtinggedrewe planne: Algemene riglyne wat buigsaamheid moontlik maak deur fokus te verskaf.
  3. Enkelgebruiksplanne:Ontwikkel vir spesifieke situasies.
  4. Staande planne: Voortgesette planne wat rigting bied vir aktiwiteite wat uitgevoer sal word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 9 stappe van die beplanningsproses

A
  1. Bepaal en stel die organisatoriese doelwitte.
  2. Asseseer bedreigings en geleenthede.
  3. Evalueer sterk en swakpunte.
  4. Lys alternatiewe maniere om doelwitte te bereik.
  5. Kies die beste alternatief vir die bereiking van doelwitte.
  6. Ontwikkel strategiee om die gekose alternatief na te streef.
  7. Implementeer die planne.
  8. Beheer en evalueer resultate.
  9. Herhaal die proses.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die 3 voorwaardes waaronder besluite geneem word.

A
  1. Sekerheid
  2. Risiko
  3. Onsekerheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die 3 tipes besluite.

A
  1. Roetine besluite
  2. Aanpasbare besluite
  3. Innoverende besluite
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor staan die SWOT-Analise

A
  1. Sterkpunte
  2. Swakpunte
  3. Geleenthede
  4. Bedreigings
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die 7 stappe van die besluitnemingsproses

A
  1. Defineer en diagnosseer die probleem.
  2. Stel doelwitte
  3. Soek alternatiewe oplossings
  4. Evalueer alternatiewe
  5. Kies tussen alternatiewe oplossinga
  6. Implementeer gekose alternatief
  7. Volg op en beheer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly