Onderwerp 2 Flashcards

1
Q

Noem die verskil tussen ‘n Entrepeneur en Entrepeneurskap.

A
  1. Entrepeneur: Iemand wat ‘n gaping in die mark identifiseer en dan ‘n besigheid skep en in daardie besigheid belê om daardie gaping te vul.
  2. Entrepeneurskap: Die proses om iets te skep en te bou van waarde uit feitlik niks in die midde van onsekerheid en risiko.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die 5 eienskappe van ‘n entrepeneur.

A
  1. Neem risikos
  2. Kreatief
  3. Geleentheids gerig
  4. Gemotiveerd
  5. Groei georienteerd
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die 5 verskillende Entrepeneur.

A
  1. Intrapreneurs
  2. Techno-preneurs
  3. Sosiale Entrepeneurs
  4. Openbare sektor Entrepeneurs
  5. Globale Entrepeneurs
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n Intrapreneur?

A

Mense wat binne gevestige besighede nuwe idees en projekte aanjaag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n Techno-preneurs?

A

Los probleme op met die hulp van tegnologie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ‘n Sosiale Entrepreneur?

A

Hulle wil trug gee vir die gemeenskap of omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n Openbare Entrepreneur?

A

Initiatiewe van die regering met bydrae tot die land se sosiale en ekonomiese groei te verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n Globale Entrepreneur?

A

Entrepreneur wat hulle besighede internasionaal vat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 3 paaie na eienaarskap van ‘n besigheid.

A
  1. Begin ‘n nuwe onderneming
  2. Koop ‘n bestaande onderneming
  3. Koop ‘n konsessie (franchise)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly