Onderwerp 3 Flashcards

1
Q

Wat is ‘n besigheids plan?

A

Is ‘n plan van aksie wat elke aspek uiteensit van die beplande stigting van die onderneming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die doel van ‘n besigheids plan?

A

Hoofsaaklik om finansiering te kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die 6 stappe van die begin van ‘n nuwe onderneming

A
  1. Soek na idees.
  2. Evlueer idees.
  3. Ontwikkel die besigheidsplan.
  4. Kies die wetlike struktuur van die onderneming.
  5. Finansiering van die onderneming.
  6. Bedryf en bestuur van die onderneming.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die 7 komponete van ‘n besigheids plan

A
  1. Inleiding
  2. Oorsig van die onderneming
  3. Bemarkings plan
  4. Finansiele plan
  5. Operasionele plan
  6. Samevatting
  7. Aanhangsel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 9 komponente van ‘n Business Model Canvas

A
  1. Sleutelvennootskappe
  2. Sleutelaktiwiteite
  3. Sleutelhulpbronne
  4. Waardevoorstel
  5. Kliëntverhoudings
  6. Kanale
  7. Kliënt segmente
  8. Kostestruktuur
  9. Inkomste strome:
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 7 tipes ondernemings finansiering

A
  1. Bootstrapping: Eie kapitaal gebruik
  2. Engel-beleggers: Individue/Onderneming wat kapitaal gee vir die begin staduim van die onderneming.
  3. Waagkapitaal: Individue/Onderneming wat kapitaal gee inruil vir aandele.
  4. Vriende of familie
  5. Banklenings:
  6. Staatstoelaes/Befondsing:
  7. Skarefinansiering: Baie mense wat klein bedrae bele wat nie andele besit nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die 4 tipes eksterne faktore wat ‘n invloed het op ‘n onderneming.

A
  1. Kragte (stygende inflasie).
  2. Instellings (staatsbefondsing-instellings).
  3. Individue (kliënte, verskaffers en mededingers).
  4. Tendense (byvoorbeeld: toename in die gewildheid van klaargemaakte etes).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly