Oelie Boelie Questions Flashcards

1
Q

Noem VIER byname wat die kinders vir Ulli Buller gee

A

Mafuta, Oelie Boelie, Mister Piggy, Beast

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom noem Benny vir Lindiwe “Witmuis”?

A

Lindiwe ly ann albinisme wat beteken dat haar vel baie bleek is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter gebeurtenis het daartoe gelei dat Ulli ná net een dag in sy nuwe skool in die hoof se kantoor beland het

A

Ulli was in die hoof she kantoor old at hy Vernon van sy voete af geklap het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat sou Lindiwe gedoen het sy ‘n tweeton-olifant was

A

Lindiwe sou agter die seuns annstorm, hulle met haar slurp optel en hulle oor die skool she dak gooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Maak ‘n lys met drie virskillende kenmerke van Ulli volgens Lindiwe se beskrywing

A

Sy lyf is sag, soos , n sak meel , Sy bene is twee dik stampers , sy hare is wit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat doen Ulli om wir Pumi te help

A

Ulli lig die boekrak op sodat Pumi kan uitkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom stem Lindiwe saam met haar ouma dat voëls engele is

A

Lindiwe stem saam dat voëls engele is, want die duif het gemak dat almal nou weet wie boelies en wie regte manne is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik in jou eie woorde wat die verteller bedoel met ‘een klein duifie het die boelies van die manne geskei

A

Dit beteken dat Ulli nie ‘n boelie is nie, maar dat hy gaaf genoeg is om iemand te help wat hom geboelie het. Pumi het geleer dat Ulli ‘n beter vriend as Vernon en Benny is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

A) Waarvoor staan die afkorting “BBF”
B) Vertaal jou anworten in Afrikaans

A

A) Best Friends Forever
B) Beste Vriende vir Altyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly