June Exam Paper 1 2024 Flashcards
Wie die hoofkarakters is (landloop - ellende (LE)
Denver
Joy
Juffrou September
Wat skool het die kinders gaan toe (LE)
Laerskool Greonvlei
Hoekom Joy met Denver oefen
Hulle bly mos naby mekaar
Hoekom will Joy nie hou vir Denver nie
Denver altyd laat en maak van alles ‘n grap
Wat gebeur het die eerst oggende met Joy en Denver
Joy vent by sy huis en wag, sy nou al drie keer geroep
Wat gebeur elke oggend
Denver slae Joy, hy is altyd om die hoek
Waar of onwaar - Joy begin uit sien na Denvers klere aantrek
Waar
Hoe laat het die kinders oefen (LE)
Een maand
Hoe het Joy Denver verras, en maak sy blinks sy oë drie tyds
Sy dra ‘n feetjierok - vlerke, kolletjiesykouse, rooi takkies en ‘n tower straffie
Wat gebeur dir oggend wat Joy aangetrek het
Joy is vinnig en Juffrou September se plan gewerk en Joy gewen
Wat sê die spreekwoord in die storie (LE
Die een hand was die ander
Hoekom Denver geweet Joy wen eendag
Denver sê vir Joy : daar is vuur in jou hart is, is daar ook vuur in jou voete
Wat het Denver dra elke oggend
- By - groot geel gevaarte
- Ruimteman - omgekeerde visbak, skoenboks (rug), rekenaarhnoppies, stofsuierpyp
- Wilde widewaarder
- Mal wetenskapperprofessor
- Kamma-kranklike oupa met ‘n kiere
- Drllende jellievis
- Grote grotman
- Dokter - doktersjas en stetaskoop
- Wie is die hoofkarakters
Philip, bennie, pa, pa ,suster, broer
2 waar is philip visagie se naam van
Sy oupa on sy ma se kant
2 Wat gebeur elke oggend (met tyds)
Sy pa is kwaai
6:30 - hy druk sy aolarm dood en slaap verander
6:40 -sy ma kom maak hy. Gordyne oop pluk die duvet van sy bed en se,”maak gou, maak gou, maak gou”
6:50 - sy sussie kom en skree dat sy het ‘n vergardering
7:00 - philip dra sy skoolklere aan gaan toe die kombuis hy eek sy gebaakte kos kold
7:15 - sy pa staan by die kar en skree : Maak gou, Maak gou, Maak gou
7 : 20 - sy pa en sussie is baie kwaai en ons gaan met skool (partykeer - pa rooi in die gesig en aar bars as hy nie oppas nie se ma)
2 Hoekom het Philip nie hou van vir oggende
Hy is liewe vir slaap en haat dit om vroeg op te staan
2 wat het philip se sussie
‘n leerderaad en vreeslik voor beeldig
2 wat is gebakte vir philip en wat dink sy sussie op dit
Gekookte, roer eier met grrot smaak en met tomatiesous, sy suissie se koud eiers is gross
2 wat is sy broer doen die hele tyd
Speel op sy selfoon
2 wat se sy broer elke oggend voor skool en wie is die eerst to gaan toe skool
Sy se baai, pa - baai, Mila - baai, makou en die broer is die eerst to ganan toe skool
2 wie is philip se beste vriend en wat is fout met hom
Bennie, nie goed maniere altyd nie