Nov 2021 P2 - Sara Baartman Flashcards
Is die vlaktes waarvandaan sy kom, volgens die gedig baie warm?
Nee, “die lawende koeltes en die son wat nie steek”
Wat is die bed wat vir haar voorberei word?
Haar graf
Sal haar komberse, dit wat bo haar lê, lekker ruik?
Ja. Dis mooi gemaak of beplant met boegoe en kruisement.
Watter woorde in reël 9-14 sê vir ons dit was vir haar moeilik om vir Sara weg te kry van die plek waar sy so ongelukkig was?
Haal DRIE opeenvolgende woorde aan.
“weg te skeur”
Wat is die hoofgedagte van reël 9 – 14? Skryf net een kort sin.
Die spreker wil Sara wegneem van die mense wat haar liggaam nie respekteer nie.
Wie is die monster van wie daar in reël 10 gepraat word?
A. Die mense wat haar oorsee sleg behandel en verneder het.
B. Die mense wat haar liggaamsdele ten toon gestel het.
C. Die mense wat haar as ‘n onmenslike ongelowige geskou het.
D. Al die bogenoemde groepe.
D. Al die bogenoemde groepe
Noem 3 maniere waarop die verteller vir Sara troos?
Haar hart teen haar bors vashou.
Haar handpalms oor haar wange vou.
Die lyne in haar nek met haar lippe streel.
Verduidelik hoe sy vir Sara vrede gegee het.
Sy het haar huis toe gebring en weggeneem van die mense wat haar liggaam nie respek gehad nie.
“groen gras onder die eikeboom”
alliterasie
“daar sing die rivier jou verwelkomgslied”
personifikasie
“jou liggaam versnipper, stukkie vir stukkie”
personifikasie
“ek is hier om vir jou te sing/ want ek het vir jou vrede gebring
alliterasie
Dieselfde betekenis van:
in stukkies sny
versnipper
Dieselfde betekenis van:
die duiwel
satan
Dieselfde betekenis van:
saggies vryf
streel
Dieselfde betekenis van:
mooi aantrek
uitgedos
Wat is jou mening oor wat in reël 13 en 14 staan?
Verduidelik of jy daarmee saamstem of nie.
Ek stem nie daarmee saam nie.
Die mense van daardie tyd het gedink dat mense van Afrika ongelowig was en gelykgestel aan Satan.
Dink jy dit is reg dat Sara nou in Suid-Afrika begrawe is?
Gee ‘n rede vir jou antwoord.
Ja. Ek dink sy sou by haar mense in haar land begrawe wou wees, want sy was gelukkig daar.
As jy die een was wat daaroor moes besluit, wat sou jy op Sara se grafsteen geskryf het?
Hier lê Sara Baartman.
Sy is terug in haar land by haar mense wat vir haar lief is en haar respekteer. Mag sy in vrede rus.