Nov 2021 P2 - Hemelvaart Flashcards
Hoofkarakter
Anna Retief
Watter tipe verhaal is “Hemelvaart”?
Spanningsverhaal
Watter tipe verteler kry ons in hierdie verhaal?
Derdepersoonverteller
Waarom is die tipe verteller funksioneel?
Die leser kry Anna se seining van de omgerving van die ander karakters.
Hoe slaag die skrywer daarin, om deur Anna, ‘n geloofwaardige karakter te skep?
Deur die gebruik van tiener taal
Wat is die ruimte van die verhaal?
Die kerk
Watter aansluiting het dit tot die titel?
Dit het aansluiting by die Cristelike verwysing van die titel, “Opstanding”
Wat is die konnotatiewe betekenis van die titel binne die konteks van die verhaal?
Die verwys na die persoon wat selfmoord
Beskryf die weersomstandighede daardie dag.
Dit het gereen.
double kappie on third e of gereen
Waaroor moet Juffrou Bekker net ontspan?
Oor Anna se orrel oefening
Wat verhoed Anna om gereeld haar orreloefening te doen?
Daar tuiswerk is te veel.
Waar gaan oefen sy op die orrel?
In hul kerk wat ver van haar huis is.
Wat doen Anna gewoonlik op ‘n wintersdag?
Noem 3 dinge.
Sy drink warm sjokolade.
Luister na Amy Winehouse op haar iPad.
Sy bly in die bed onder haar duvet.
Waarom wou die sleutel nie draai toe Anna die kerk se houtdeur probeer oopsluit?
Die deur was reeds oop.
Wie het moontlik die deur ongesluit gelos?
Tannie Marie
Verduidelik wat met die volgende bedoal word:
Dominee deel die kerk se sleutel ‘left, right and centre unit’.
Hy gee die sleutel vir enigiemand.
Waarom kom hul Dominee nie verseker dat die kerk ten alle tye toegesluit bly nie?
Hy het slegs een dag, per week kerk toe gegaan.
Watter kritiek het sy teenoor Dominee gehad?
Hy het ‘n duur kar gery.
Waarna verwys die “moeilike tyd” waaraan Anna dink?
Die skinderstone dat Dominee met die blonde Malan-seun lol.
Vir wie het die storie meeste affekteer?
Francios en die Dominee.
Watter bewys is daar dat Francois erg ly onder die skinderstories?
Hy loop soos ‘n lyk by die skool
Waarom het die Malan-seun moontlik met die Dominee gaan gesels?
Die Malan-seun het elke dag kerk toe gegaan om met die Dominee te praat.
Waaroor het die Malan-seun moontlik met die Dominee gaan gesels?
Sy ouers se egskeiding.
Waaroom was dit vir Anna belangrik om haar handskoene te kry?
Sy verloor gereeld haar handskoene en indien sy dit verloor, sou sy dit uit haar eie sakgeld moet terugkoop.
Waarvoor het Anna al haar geld gespaar?
Sy wou graag op die Oppikoppi-fees bywoon.
Waarom wou Anna nie ‘n bril dra nie?
Seuns kyk nie na meisies wat ‘n bril dra nie.
Waarvan is die koue wind wat deur die kerk waait ‘n voorspelling?
Die dood/iets opheilspellend gaan gebeur.
Hoe weet jy dat Anna geweet het wie in die kerk is?
Sy het die persoon se “awesome” baadjie gesien.
Hoe het die persoon sy lewe geneem?
Hy het homself opgehang.
Waarom is Anna se oorde “O, hemel” aan die einde van die verhaal so ironies
Die persoon wat homself opgehang het gaan moontlik hel toe.