Nov 2021 P2 - Pa vir 'n Saterdag Flashcards
Tipe verhaal
Karakteruitbeeldend
Denotatief mening van die titel (Letterlik)
Tino benodig ‘n pa vir Saterdag vir die pa-seun-wedstryd
Konnotatief mening van die titel (Figuurlik)
Vir Tino is dit ‘n lewenslange behoefte aan sy pa.
Twee eienskappe van ‘n kortverhaal
Kort
Min karakters
Hoofkarakter
Tino
Noem 3 feite wat hom karakteriseer
Nie ‘n goeie sportman nie.
Sy pa het verdwyn.
Lieg maklik.
Noem die rugbyspan wat Nuweland as tuiste het.
Westelike Provinsie
Hoekom is die eerste paragraaf skuins geskryf?
Tino sit en dagdroom.
Soek vier agtereenvolgende woorde op bladsy 114 wat wys dat die afrigter sarkasties kan wees.
“hoe gaaf van jou …”
Wie was lelik met Tino by die spanpraatjie?
Martin
Dit is Saterdag “Pa en seun‟ dag.
Wat is Tino se probleem?
Hy het nie ‘n pa nie.
Wat moet Tino doen om die span te maak om Saterdag te speel?
Hard oefen homself bewys
Wat noem ons iemand wat in die span is, maar nie altyd speel nie?
“reserwe”
Hoe weet ons dat Tino se ma hartseer is?
Huil snags in haar kamer.
Wil nie oor pa praat nie.
Waar is Tino se pa?
Hy het verdwyn.