Natuurwetenskap - Junie Eksamen Flashcards

1
Q

Noem die lewensprosesse.

A

Beweging - alle lewende dinge beweeg

Voortplanting - alle lewende dinge produseer afstammelinge

Sensoriese waarneming - lewende dinge reageer op verandering

Asemhaling - lewende dinge asem suurstof in en koolstofdioksied uit

Voeding - lewende dinge het kos nodig

Uitskeiding - lewende dinge moet van afvalprodukte ontslae raak

Groei - lewende dinge groei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem ‘n voorbeeld van lewende dinge wat nie lewend lyk.

A

Sade

Eiers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

In watter toestand is sade?

A

Rustende toestand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe kom sade uit hul rustende toestand?

A

Wanneer hul water, lug, lig en grond gegee word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het ‘n bevrugte eier nodig om uit te broei?

A

Hitte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Kan nie lewende dinge al 7 lewensprosesse uitvoer?

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wanneer verander lewende dinge na nie-lewende dinge?

A

Wanneer dit dood gaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Sleutelbegrippe:

A

Ons groepeer dinge as lewend en nie-lewend
Lewende dinge voer 7 lewensprosesse uit
Nie-lewende dinge kan nie al die lewensprosesse uitvoer
Lewende dinge kan doodgaan
Party dinge soos sade en eiers lyk nie lewend maar kan lewend word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die strukture van plante:

A

Wortels
Stingels
Blare
Blomme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die funksie van wortels?

A

Anker plant in grond
Absorbeer water en voedingstowwe uit die grond en vervoer na res van die plant
Sommige plante stoor kos in hul wortels, bv aartappels of wortels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die funksies van die stingels?

A

Verbind wortels met res van die plant
Dit ondersteun blare, blomme en vrugte
Vervoer voedingstowwe en waterna res van plant
Sommige stoor die kos wat hul produseer in hul stingels, bv suikerriet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die funksies van blare?

A

Absorbeer sonlig om mos te maak vir die plant
Party plante stoor water in blare, bv kaktus
Vervoer kos en water van wortels na res van die plant, en kos van die blare na res van die plant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die funksies van blomme?

A

Maak stuifmeel om sade te maak, sodat nuwe plante kan
Lok voëls en insekte om stuifmeel te versprei en van ander blomme te kry
Maak vrugte en sade
Verskillende soorte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Op watter maniere stoor plante sade?

A

In vrugte bv, perske en lemoene
Peule bv ertjies
Op stronke bv mielies, of aar bv koring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom is sade belangrik?

A

Nuwe plante groei uit sade

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe vergelyk mens verskillende plante met mekaar?

A

Deur plantstrukture te vergelyk.

Kyk na: grootte, kleur en vorm