Lewensvaardigheid - Junie Eksamen Flashcards

1
Q

Wanneer word mens kwaad?

A

Jou geluk bedreig word,
Jy nie meer veilig voel
Jou gevoelens seergemaak word
As iets onregverdig is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat moet jy doen as jy kwaad voel?

A

Tel stadig tot 10 voor jy reageer
Skop ‘n bal, dans of draf tot jy moeg is
Doen harde werk, dit help om van woede ontslae te raak
Probeer ophou dink oor hoe jy kwaad is
Praat met iemand oor hoe jy voel
Besef dis natuurlik en ons almal ervaar dit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is liefde en vir wie is ons lief?

A

‘n emosie wat ons gelukkig maak, en ons is lief vir mense en dinge wat ons gelukkig maak en veilig laat voel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is vrees?

A

Dinge wat jou bang maak, seer maak of onveilig laat voel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat moet jy doen as jy bang is?

A

Probeer om met ‘n volwassene te prrat wat jy vertrou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is angs?

A

Dit is wanneer jy bekommerd, onseker of senuweesgtig voel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die emosies wat ons ervaar.

A

Woede
Liefde
Vrees
Angs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is afknouery?

A

Wanneer iemand iets sê of doen om ‘n ander seer te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die verskullende vrome van afknouery?

A

Iemand jou seermaak sonder rede, bv hare trek
Goed sê wat jou seer maak
Jou goed afvat
Iemand vir wie almal bang is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat moet jy doen as iemand jou afknou?

A
Ignoreer hulle
Stap weg
Moenie terug baklei
Wees voorbereid
Vermy die situasie
Bly in 'n groep
Moenie wys jy is bang
Hou rekord, bv dagboek
Vertel iemand
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem die verskillende kinder regte.

A

Reg om gesinssorg, liefde en sekuriteit
Reg op voedsel, skuiling en gesondheidsorg
Kinders mag nie seer gemaak word deur wat mense sê, geslaan of gemolesteer word
Kinders mag nie gedwing word om groot mens take te verrig
Reg tot opvoeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly