Kaartvaardighede Flashcards
Waarvoor word simbole op ‘n kaart gebruik?
Kenmerke
Waar of onwaar, kaarte van lank gelede was nie baie akkuraat nie?
Onwaar
Vul in:
Suid Afrika lê op die ………………… punt van Afrika.
Suid
Hoeveel provinsies het Suid Afrika?
Nege
Wat skei een provinsie van ‘n ander?
Grense
Watter oseaan kom aan die ooskus van Afrika voor?
Indiese oseaan
Noem die kleinste van die drie bekangrikste oseane?
Indiese oseaan
Wat is die denkbeeldige lyn halfpad tussen die noord en suidpool?
Ewenaar
Wat is die kleinste vasteland?
Australie
Wat is die grootste oseaan?
Stille oseaan
Wat word die prent genoem van iets wat van bo af geteken is?
Planaansig
Noem die sewe vastelande.
Australie Europa Noord Amerika Suid Amerika Afrika Asie Antarktika
Wat word ń prent wat van die sykant geteken is
Syaansig