Module 2.3 Aanlyn leefstyl Flashcards
Internettoegang verdeel in twee hoofkategorieë
Vaste- en Mobiele internettoegang
Vaste Internettoegang Eienskappe:
- Sluit ADSL en vesel in.
- Nie draagbaar nie omdat dit ‘n telefoon koneksie of veselkoneksie nodig het.
- kan duur wees (beïnvloed deur cap)
FTTH en FTTB
Fibre to the home en Fibre to the business
(Veselkabels na huise en besighede om hoëspoedinternettoegang te voorsien.
Mobiele internettoegang
Internet sonder kabels. Moontlik gemaak deur:
1) WiFi
2) WiMAX
Wifi
Koordlose tegnologie wat radiogolwe gebruik om data te versend. Laat toestelle aan die Internet konnekteer. Dek slegs ‘n paar vierkante meter.
Hotspot
‘n plek waar ‘n WiFi netwerk geskep is sodat mense aan die Internet kan konnekteer
WiMAX
Worldwide Interoperability for the Microwave Acess is ‘n opgradering van WiFi.
Dit is veiliger en verbrind toestelle oor ‘n groter area. (km)
3G, 4G en 5G
Generasies van mobiele selfoontegnologie wat ‘n I frastruktuur van sellulêre netwerke gebruik.
Vorme van digitale kommunikasie
1) Sosialenetwerktuistes
2) Voip
3) Videokonferensies
4) Kletskamers
Voordele van Sosialenetwerktuistes
1) Maklike en goedkoop manier om met vriende en familie oor die hele wereld te kommunikeer
2) boodskappe stuur en ontvang en fotos en videos oplaai
3) Nuwe verhoudings aanknoop en nuwe mense ontmoet
4) Kan gebruik word om besighede te bemark
Nadele van Sosialenetwerktuistes
1) Verhoogderisiko identiteitsdiefstal, afloerdery en teistering
2) Mense is nie altyd aie hulle voorgee om te wees nie
3) onrealistiese lewensstandaarde
4) verlies aan produktiwiteit
Goeie praktyke van Sosialenetwerktuistes
1) Gebruik die tegnologie om jou identiteit te beskerm wanneer jy aanlyn verkeer.
2) Beperk wie jou volg
3) Moet nie sensitiwe inligting verspry nie
4) Tydsbestuur op sosiale media
VoIP
Voice over Internet Protocol -
Tegnologie wat mens in staat stel om telefooniproepe oor LAN’s, WAN’s en die Internet na enigeiemand ter wereld te maak.
Gewildste is Skype.
Voordele van VoIP
1) goedkoper as gewone foonoproepe
2) Die sagteware is gewoonlik gratis
3) lêers kan oorgedra word
4) videokonferensieoproepe kan gemaak word
Nadele van VoIP
1) Oproepgegalte oor stadige internetkoneksies kan swak wees
2) Gebruik baie data