Module 1.5 Rekenaarbestuur Flashcards

1
Q

Definieer stelselvereistes

A

Die hardeware- en sagteware spesifikasies wat aandui waartoe ‘n rekenaar in staat is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Mees algemene 3 Stelselvereistes vir hardeware

A

1) Beskikbare hardeskyfspasie (GB)
2) Hoeveelheid geheue (RAM in GB)
3) Tipe en spoed van die verwerker (SVE in GHz)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ander hardewarespesifikasies

A

minimum vereistes vir die resolusie, skerm groote ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sagtewarevereistes

A

verwys gewoonlik na bedryfstelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe om sagteware te installeer (3)

A

1) Programme van die Web af met hul eie installeringsprogramme
2) Programme van die Web af sonder installeringsprogramme
3) Fisiese media (draagbare stoormedia)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat behels Programme van die Web af, met hul eie installeringsprogramme

A

koop of installeer programme via. die webtuiste of die app-winkel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat behels programme van die Web af, sonder installeringsprogramme

A

Dit is gewoonlik freeware of oopbronsagteware (OOS)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Fisiese media (draagbare stoormedia)

A

CD of DVD

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Deur n installation wizard volg die gebruiker stappe om sagteware te installeer (9)

A

1) Stem in tot die lisensieooreenkoms (EULA)
2) Tik n produksleutel of aktiveringskode in om jou te verbind met die kopie van die program.
3) Kies die verstek lêer waar die program geinstalled moet word.
4) Kies die soort instalasie (typical, costom, full)
5) Kies ekstras om te Instaleer
6) Dui aan of die program opdaterings moet soek
7) registreer aanlyn
8) voeg kortpaaie by
9) Voer die program uit/toer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verwydering van sagteware

A

Die program word geuninstall om dit op alle lêers te verwyder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bestuur van lêers

A

Kam soek vir lêers deur middel and enige kombinasie (dele) van n lêernaam, teks in die lêer, lêersoort, uitbreiding, datum, tyd, grootte ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bestuur van lêers ander

A

+ Hantering van hardeware

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly