Mod 1.5 Flashcards
Stelselsagteware
Word gebruik om rekenaar te bestuur
Bedryfstelsel
Beheer & ondersteun alle sagteware en hardeware
ROM
Geheueskyfie wat alle instruksies in rekenaar uitvoer
Funksies van bedryfstelsel:
- Voorsiening van GUI
- Bestuur van programme
- Bestuur van hardeware
- Voorsiening van basiese sekuriteit
Bedryfstelsel-Nutsprogram
Programme wat stelsel in stand hou
Leerpad (path)
Opeenvolging van leergidse wat U tot spesifieke leer neem
Metadata
Aanvullende data oor leer bv. skrywer & titel
Saampers
Leer word verklein deur ‘n kleiner saamgeperste weergawe te vorm
Hoekom is SKEDULEERDERS nuttig?
- soek outamaties na opgradeerings
- kan opgestel word om outamaties take in huis uittevoer teen sekere tyd indien U nie by huis is nie
Toegangsbeheer
Vra bedryfstelsel toestemming voordat sagteware geinstalleer word
Firewall
Tree as beskermer op tussen jou rekenaar en internet.
Kontroleer watse internet programme toegang tot U rekenaar kry.
Hardeskyf
Permanente tuiste vir al U se data en programme
RAM
Alle programme/data wat uitgevoer moet word, moet eers vanaf skyf na RAM gelaai word.
Skyfdefragmenteerder
Nutsprogram wat leers herorganiseer & rekenaar vinniger maak