Mod 1.2 Flashcards
IKT
Inligtingsverwerkingsiklus
IKT stappe:
- Toevoer
- Verwerking
- Afvoer
- Stoor
- Komminukasie
Toevoer
Verskaf data wat verwerk moet word
Verwerking
Versameling van stappe, berekeninge & besluite wat gedoen moet word om data in te samel
Afvoer
Bewys dat bewerking plaas gevind het
Stoor
Data en sagteware word gehou wanneer rekenaar afgeskakel is
Komminukasie
Laat toe dat IKT toestelle met mekaar konnekteer
POS
(Point Of Sale)
Mag gespesialiseerde kasrigisterbord, strepieskodeskandeerder en vingerafdrukskandeerder gebruik
GUI:
Grafiese Gebruikers Koppelvlak
Gebruik van LASERDRUKKERS
Swart-en-wit & kleur dokumente
Voordele van LASERDRUKKERS
- Spoed
- Hoe kwaliteit
- Baie drukwerk
Beperkings van LASERDRUKKERS
- Swak kwaliteit kleur fotos
2. Drukstof kan afkom
Gebruik van INKSPUITDRUKKERS
Swart-en-wit & kleur dokumente
Voordele van INKSPUITDRUKKERS
- Goedkoper om aan te koop
2. Beste fotografiese drukwerk
Beperkings van INKSPUITDRUKKER
- Stadige drukspoed
2. Lae druk kwaliteit
Gebruik van DOTMATRIKSDRUKKER
Gebruik drukkers by verkoopspunte
Voordele van DOTMATRIKSDRUKKER
- Goedkoop
- Lae bedryfskostes
- Kan deurslagkopiee maak
Beperkings van DOTMATRIKSDRUKKER
Lae kwaliteit drukwerk
Wat word benodig vir Virtuele Werklikheid?
- Kragtige rekenaar
- Kraftige grafikakaart
- Kopgemoniteerde vertoonstelsel in vorm van bril
- ‘n Beheerder
Toegevoegde werklikheid:
Neem werklike algeheel en voeg nog ekstra dinge by
Benodighede vir Toegevoegde werklikheid?
- Bewegingsensors
- Kamera
- Skerm
- Toevoer vir beheer