Mod 1.4 Flashcards
1
Q
Voordele van webgebaseerde toepassings:
A
- Sagteware is altyd op datum
- Gebruik nie stoorspasie nie
- Kan sagteware vanaf enige rekenaar op enige plek uitvoer
2
Q
Nadele van webgebaseerde toepassings:
A
- Kan nie gebruik sonder internet nie
- Webtoepassings mag stadiger werk
- Werk word beinvloed deur die spoed van internet
3
Q
Versoenbaarheid
A
Vermoe om saam met hardeware & sagteware wat reeds op U rekenaar is te werk
4
Q
Afwaarts/terugwaarts versoenbaarheid
A
Vorige weergawe leers kan weer oopgemaak word en gebruik word
5
Q
Verskillende kantoorpakkette
A
- word
- excel
- access
- powerpoint
6
Q
Webblaaier
A
Maak dit moontlik om deur webwerf te navigeer en inhoud te skep
7
Q
Oplossings van programme wat vashak:
A
Ctrl + Alt + Del
Rekenaar maak dan task maneger oop en is forseer om program toe te maak
8
Q
Risikos van gebrekkige sagteware:
A
- Korrupte data & ongeldige inligting
2. Sekuriteitsoortredings